AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Komitee maak geskiedenis met grondeis

In wat as ’n waterskeidingsaak beskryf word, het 'n grondeiskomitee geskiedenis gemaak met ’n lasbrief teen die staat.

’n Lasbrief, waarvolgens op eiendom van die Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling beslag gelê moet word om ’n kostebevel uit te voer, is deur die balju in Pretoria bekragtig. Dié lasbrief is op 21 Januarie 2013 uitgereik.
 
Die saak sleep al sewe en ’n half jaar voort met sowat 102 000 ha grond in die Brits- en Thabazimbi-omgewing en 67 grondeienaars wat ter sprake is. Dit het gevolg nadat die Baphalane Ba Ramokoka-gemeenskap ’n grondeis ingestel het wat in 2005 in die Staatskoerant gepubliseer is. Volgens die Atlanta-grondeiskomitee het dit jare geduur om die staat oor die saak voor die hof te kry.
 
Die komitee sê hy het van die begin af die saak teengestaan, en die nodige bewyse is gelewer dat die eis nie geldig is nie. “Die eisers het na ’n paar ‘taai’ dae in die hof besef hulle het geen geldige eis nie en het die eis teruggetrek.” Die staat is opdrag gegee dat R1,4 miljoen vir regskoste aan die komitee uitbetaal moes word.
 
Lasbrief
Mnr. Peet Grobbelaar, regsverteenwoordiger vir die komitee, sê dié bedrag is in Oktober 2012 getakseer, en ná taksasie moet ’n uitbetaling binne vyf dae geskied. Nog geen uitbetaling is aan die komitee gemaak nie, wat hom laat besluit het om die lasbrief te laat bekragtig.
 
Volgens die lasbrief moet 15,5% rente ook op die bedrag van R1,4 miljoen betaal word vanaf die hofbevel tot en met die datum waarop dit betaal word.
“Die hof het ook gelas dat die terugtrekking binne 60 dae in die Staatskoerant gepubliseer moes word. Dit is steeds nie gedoen nie,” vertel die komitee.
 
Me. Annalise Crosby, parlementêre verteenwoordiger van Agri SA, sê dit is die eerste keer dat ’n party so ver gaan om sy koste te verhaal, en in daardie opsig stuur dit ’n sterk en belangrike boodskap uit. “Dit is ’n goeie ding dat mense, hetsy grondeisers of grondeienaars, hul regte begin uitoefen. Dis regtig betreurenswaardig dat dit nodig is om so ver te moet gaan om ’n bevel van die hof afgedwing te kry. Dit ondermyn mense se vertroue in die howe en in die staat.”

Landbou.com wag tans op terugvoering van die departement en die ministerie oor of die lasbrief al op hulle bedien is, al dan nie.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.58
-1.0%
Silwer
20.06
-2.9%
Palladium
2,186.50
-3.3%
Platinum
915.02
-1.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot