AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4430
41,00
SOYA
24 Mrt
-
8110
-113,00
SUNS
24 Mrt
-
8589,2
-40,80
WEAT
24 Mrt
-
6357
38,00
WMAZ
24 Mrt
-
3820
33,00
YMAZ
24 Mrt
-
4007
11,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Komitee wil Tina-hulle verkla

Die portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye wil die landboudepartement verkla by pes. Jacob Zuma vir "verontagsaming en minagting".

Die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye het genoeg gehad van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se “volkome verontagsaming en minagting” om nie senior amptenare na sy vergaderings te stuur nie.

Die komitee wil me. Tina Joemat-Pettersson, Minister, en haar departement by pres. Jacob Zuma verkla. Amptenare het by twee geleenthede nie komiteevergaderings bygewoon nie. Verlede week is junior amptenare na ’n komiteevergadering gestuur. 

Mnr. Langa Zita, direkteur-generaal, was afwesig op drie vergaderings. Selfs die Departement van Omgewingsake was afwesig met die laaste vergadering toe die dokument Norme en Standaarde vir die Bestuur van Probleemdiere in Suid-Afrika bespreek moes word. 

Die Departement van Landbou het dr. Emily Mogajane afgevaardig as die senior amptenaar verantwoordelik vir dié omgewingskwessie, maar sy was ook afwesig. “Ons sal die saak moet bespreek met die hoofsweep en die President,” het mnr. Lulu Johnson, voorsitter van die komitee, gesê.

Hy meen die departement is arrogant en dat hy ernstige minagting teenoor die komitee toon.

Me. Manana Mabuza, ANC-LP, het bygevoeg dat dit 'n neiging is van die Departement van Landbou om mense te stuur wat nie vrae kan beantwoord nie. “Ons kan nie toelaat dat mense hul geld só mors nie. Ons sal ’n ongewilde besluit moet neem deur nie die departement se begroting goed te keur nie,” het sy gesê.

9 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
-0.6%
Rand - Pond
22.30
-0.3%
Rand - Euro
19.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
981.46
-0.3%
Palladium
1,412.24
-0.7%
Goud
1,985.94
-0.4%
Silwer
23.06
-0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,109
-1.4%
Alle aandele
74,586
-1.3%
Hulpbronne 10
63,560
-2.5%
Industriële 25
101,822
-0.8%
Finansiële 15
15,225
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot