AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kommandowurms: Gif beskikbaar

Die staat se infrastruktuur vir die bestryding van insekplae word nou ingespan om kommandowurms hok te slaan.

Die staat se infrastruktuur vir die bestryding van insekplae word nou ingespan om die kommandowurm-plaag wat Suid-Afrika sedert Januarie vanjaar teister en in een van die ergste uitbrekings in dekades ontaard het, hok te slaan.

Mnr. Chris Swann van die plaas Graspan in die distrik Christiana wat sowat 600 ha aangeplante weiveld aan die wurmplaag afgestaan het, is een van die enkele grondeienaars in dié distrik van Noordwes wat onlangs voordeel uit die staatshulp getrek het. Swann is vol lof vir die gifstof en spuite wat beskikbaar gestel is.

Boere gebruik hul eie spanne werkers om die nuwe uitbreking van jong larwes, wat verspreid oor die distrik voorkom, te bestry. Hy sê die bestryding van die wurms is moeilik, aangesien windstil en warm toestande nodig is wanneer die wurms aan die grashalms vreet.

Voorkoms van wurms begin afneem

Volgens Swann is berigte oor die wurms ook uit ander dele van Noordwes, soos Klerksdorp en Zeerust, ontvang.

Intussen word berig dat die voorkoms van die plaag in dele van die Noord-Kaap afgeneem het.

Mnr. Jeremy Bezuidenhout, voorsitter van die boerevereniging Kimberley-Noord, en mnr. Kobus Gous, voorsitter van die Ghaapse Landbou-unie, het bevestig dat minder gevalle van kommandowurms aangemeld word.

Dr. Gerhard Verdoorn, plaagkenner, het sy besorgdheid oor die gebruik van gif op ’n lukrake wyse herhaal.

Verdoorn waarsku dat boere moet seker maak hulle gebruik geskikte bestrydingmiddels wat omgewingsvriendelik is.

Hy sê boere is welkom om hom te SMS vir ’n lys van geskikte bestrydingsmiddels. Sy selnommer is 082 446 8946. Enige nuwe uitbrekings kan ook by hom of die kantoor van Agri Noord-Kaap in Kimberley bytel.  053 832 9595 aangemeld word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
19.29
+0.2%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,629.86
+0.5%
Silwer
18.41
+0.3%
Palladium
2,071.50
+1.4%
Platinum
851.50
-0.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot