AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Kommandowurms knaag Noord-Kaap kaal

Een van die ergste uitbrekings van kommandowurms nóg kasty die Noord-Kaap en Noordwes.

Die kommandowurmplaag wat Suid-Afrika in Januarie vanaf sy noordelike buurlande binnegeval het, het sedertdien in een van die ergste uitbrekings in dekades ontaard. Dit het al tot so ver suid as Bloemfontein en Kimberley versprei.

Boere van die Noord-Kaap tot Noordwes is raadop met die plaagbestryding. Enkele berigte is ook al van uitbrekings op die oostelike Hoëveld ontvang. In Pretoria vreet die wurms tuine op, sê dr. Gerhard Verdoorn, plaagbeheerkenner.

Hy is bekommerd dat die weer nou gunstig is vir moontlike nuwe uitbrekings oor vier tot vyf weke.

Dit kom te midde van ’n verwoestende droogte en kort op die hakke van ’n erge nagmuisplaag wat somergesaaides getref het.

In dorpstuine ingevaar

In die Noord-Kaap is dele van die Ghaapse Berg in die omgewing van Koopmansfontein en Blikfontein veral geraak, terwyl die weiding en landerye in Noordwes se gebiede rondom Lichtenburg, Bloemhof, SchweizerReneke, Vryburg, Kameel en Stella erg deurloop. Inwoners van Schweizer Reneke en Christiana het ook intussen die wurm eerstehands in hul tuine getrotseer.

Volgens mnr. Johan Strauss van Schweizer Reneke het hy nog net drie keer in sy 40 jaar in sy omgewing die wurmplaag ondervind, maar bevestig dat dit die ergste is wat hy nóg gesien het.

Volgens Strauss is die wurm in sy volwasse stadium so gehard dat sommige boere reeds drie keer in dieselfde gebied gif teen die wurms moes toedien.

Mnr. Johan van Rensburg, hoofbestuurder van Agri Noord-Kaap, sê die voorkoms van kommandowurms word nie deur die staat as ’n plaag omskryf nie en die staat pas dus nie beheer toe nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot