AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kommandowurms knaag voort

Die plaag kommandowurms wat dele van die land teister, gaan voort met hul vernietigingswerk.

Die kommandowurm-plaag wat Suid-Afrika sedert Januarie vanjaar teister en in een van die ergste uitbrekings in dekades ontaard het, duur voort.

Dr. Gerhard Verdoorn, plaagkenner, sê hy het berigte ontvang dat die plaag suidwaarts in die geteisterde dele van die Noord-Kaap uitgebrei het, asook verskeie berigte van kommandowurms in die sentrale Hoëveld. Tuine in Pretoria het ook al deurgeloop.

In die Noord-Kaap, waar dele van die Ghaapse Berg in die omgewing van Koopmansfontein en Blikfontein veral geraak is, het boere aangedui dat die plaag ietwat begin bes gee het. Ook in die omgewing van die Spitkopsdam en Jan Kempdorp, waar dit droog is, word minder voorvalle van kommandowurms aangemeld.

Geteisterde boere

Mnr. Kobus Gous, voorsitter van die Ghaapse Landbou-unie, sê van die geteisterde boere het die wurms ten duurste met gif bestry. In die omgewing van Windsortonis swerms van letterlik duisende sprinkaanvoëls opgemerk wat op die wurms tesak.

Verdoorn sê it is in alle waarskynlikheid die klein swart ooievaar en die witooievaar wat daarby betrokke was.

Mnr. Jeremy Bezuidenhout, voorsitter van die boerevereniging Kimberley-Noord, sê die intensiteit van die plaag het gelukkig afgeneem.

Geskikte middels

Verdoorn waarsku dat boere moet seker maak hulle gebruik geskikte bestrydingmiddels wat omgewingsvriendelik is.

Hy voeg by dat daar geen wetenskaplike bewys is dat kommandowurms diere vergiftig nie,

Maar dat boere wel in gedagte moet hou dat vee vir die voorgeskrewe tydperke aan veld en weidings wat gespuit is, onttrek word. Dit wissel van drie tot 14 dae vir die verskillende middels.

Verdoorn sê boere is welkom om hom te SMS vir ’n lys van geskikte bestrydingmiddels. Sy selnommer is 082 446 8946. Enige nuwe uitbrekings kan ook by hom aangemeld word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,718.90
-0.4%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
922.81
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot