AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kommandowurms: Kommer oor weiveld

’n Uitbreking van kommandowurms veroorsaak tans kommer oor weiveld en mielie-aanplantings in Noordwes.

Nog geen groot skade is in Noordwes aangemeld weens ’n uitbreking van kommandowurms wat veral in die noorde van dié provinsie voorkom nie. Luidens ’n vroeëre berig op Landbou.com kom die uitbreking in dié provinsie asook Limpopo voor.
 
Mnr. Cor van Vuuren, voorsitter van Agri Noordwes, sê aanvanklik is die wurms net in die omgewings van Migdol, Schweizer-Renecke en Lichtenburg aangemeld. “Ek het ook met ’n boer van Hartebeesfontein gepraat wat sê hy moes ook teen dié wurms spuit.”
 
Van die grootste skade wat by Van Vuuren aangemeld is, is een boer wat ’n hele blok mielies verloor het wat deur die wurms afgevreet is. “Hulle kom hoofsaaklik in mielies en in die veld voor. Dit is interessant dat beeste nie aan die weiveld wil vreet waaraan die wurms gevreet het nie weens die spoor of reuk wat die wurms agterlaat.”
 
30 jaar gelede
Mnr. Josef du Plessis, Graan SA (GSA) se streekverteenwoordiger vir Schweizer-Renecke, sê die gebied is sowat 30 jaar gelede laas deur ’n uitbreking van dié wurms getref. “Die wurms kom kol-kol voor, maar die produsente het ingespring en teen aansienlike koste gespuit.”
 
Du Plessis sê groot kommer bestaan wel oor weiveld wat deur die wurms afgevreet word, aangesien droogte-toestande in die distrik voorkom en baie boere nie werklik kan bekostig om weiveld te verloor nie.
 
“Ons vorige seisoen was die tweede droogste in 60 jaar, en hoewel ons toe nog baie grondvog gehad het, is daardie vog tans byna uitgeput. Ons het so drie weke gelede laas reën gekry, en die aanplantings en weiveld het dringend reën nodig. Ons leef van reënbui tot reënbui,” vertel Du Plessis.
 
Mnr. Louw Steytler, voorsitter van GSA, sê hulle is nie bewus van wurms wat elders in die land voorkom nie. “Ons is bewus van die uitbreking en die boere spuit die wurms veral in hul wenakkers. Dis gelukkig ’n beheerbare plaag.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-0.0%
Rand - Pond
20.04
+0.3%
Rand - Euro
17.61
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,709.90
-0.2%
Silwer
20.68
+0.1%
Palladium
2,264.28
+0.1%
Platinum
924.50
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot