AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kommer heers oor oesvooruitsigte

Die huidige plantseisoen in die somersaaigebied is een van die moeilikstes in jare, omdat algemene reën nog nie geval het nie, het mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan Suid-Afrika, gesê.

Hy het na aanleiding van 'n opname oor aanplantings van somergewasse en die oesvooruitsigte vir koring in die onderskeie produksiegebiede gesê wydverspreide reën oor die somersaaigebied binne die volgende week kan toestande verbeter. "Tans is daar egter groot kommer oor die oesvooruitsigte in veral die oostelike produksiegebiede." Volgens die opname blyk dit dat die eerste lentereëns oor Mpumalanga nie net later as gewoonlik was nie, maar ook kol-kol van aard, gevolglik kon boere nie hul mielie-aanplantings in die optimale planttyd afhandel nie. Aanplantings wissel van feitlik niks in sommige distrikte tot 50 % tot 80 % in ander distrikte. Min sojabone is geplant en waar dit wel in die distrikte Middelburg en Ogies geplant is, het dit onder swaer haelbuie deurgeloop. Boere sal dus omtrent alles moet oorplant. In die Oos-Vrystaat is in verskeie distrikte nog net sowat 10 % van die beplande mielie-aanplantings in die grond, terwyl aanplantings in ander distrikte van 50 % tot 75 % wissel. 'n Gebrek aan vog in die distrikte van Reitz, Petrus Steyn, Lindley en Arlington maak dat die verwagte koringopbrengs waarskynlik 30 % laer as verlede jaar s'n sal wees. 'n Frats haelbui op 14 November oor 'n oppervlakte van sowat 3 000 ha in dié gebied het ook tot 60 % van die koring weggeslaan, sowel as al die sonneblomsaad en koring wat pas opgekom het. In die Noordoos-Vrystaat is dit net in die distrik Parys waar sowat 60 % van die beplande aanplantings voltooi is. In die omliggende distrikte is skaars vyf persent van die beplande aanplantings afgehandel, omdat dit te droog is. In die Noordwes-Vrystaat het boere in sommige distrikte reeds sonneblomsaad geplant en begin om grondbone te plant. Oor die grootste deel van dié gebied is dit egter te droog om mielies te plant. Daar is egter nog tyd om te plant. Oor bykans die hele Noordwes is dit nog te droog om te plant. Ook hier is daar egter nog tyd om te plant. In KwaZulu-Natal is planttoestande gunstig en boere het in sommige distrikte klaar geplant. Volgens die weerkantoor in Bloemfontein lyk die reënvooruitsigte vir die res van die seisoen nie te rooskleurig nie. ('n Meer volledige berig oor die weervooruitsigte verskyn op bl. 73).29 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot