AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kommer oor bepalinge in Landbankwet

Die nuwe Landbankwet (Wet 15 van 2002) kan vanuit 'n kommersiële bank- en landbou-oogpunt as "betreklik onvriendelik" beskou word en wysigings sal spoedig aangebring moet word om strukturele probleme vorentoe te vermy, het dr. André Louw, hoofbestuurder van Absa AgriBesigheid, op 'n seminaar in Bellville gewaarsku.

Hy het gesê die proses waardeur sekere wette tans deurgevoer word, skep ongemak en 'n vertrouensbreuk. "Boere en banke word gekonfronteer met die implikasies van nuwe Landbankwetgewing wat onlangs, sonder die nodige konsultasie, met betreklike haas deur die Parlement gejaag is."

As 'n boer die Land Bank geld skuld, het dié bank die statutêre voorkeurreg op al sy inkomste.

Omdat baie boere dikwels deur die Land Bank én kommersiële banke gefinansier word, kan dié wetgewing meebring dat hulle voortaan tot 'n beperkte reeks finansieringsprodukte toegang het omdat hulle sal moet kies tussen die Land Bank en kommersiële banke.

Die wet stel ander belangrike wette in die land ondergeskik - die wette op finansiële instellings, korttermyn- en langtermynversekering, pensioen, wette op effektetrusts en ander verwante sake. Die Land Bank kan nou deposito's inneem en ander probleme vir beleggers skep, soos wat onlangs met sekere kleinere banke gebeur het.

"Die Landbankwet het deur sekere artikels homself bo bepalings van die Insolvensiewet gestel, wat 'n baie ongelyke speelveld skep."

Dr. Louw sê die Land Bank kan uiteindelik met swak en hoërisikokliënte sit omdat finansieel gesonde kommersiële boere kan verkies om eerder lenings by kommersiële banke op te neem as om aan die nuwe risiko's van die wet blootgestel te word.

'n Konsultasieproses is begin waarbinne kommersiële banke, die Land Bank en ander betrokkenes gaan probeer om probleemareas wat binne die voorgestelde wetgewing uitgewys is, aan te pak.

20 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot