AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kommer oor brandseisoen in Natal

Kommer bestaan oor die droë toestande wat in KwaZulu-Natal voorkom en die brandtyd wat om die draai lê, sê Kwanalu.

Kommer bestaan oor die droë toestande wat in KwaZulu-Natal voorkom en die brandtyd wat om die draai lê, sê Kwanalu.

Me. Sandy la Marque, hoof uitvoerende beampte, sê ’n droogte het groot dele in die noorde van die provinsie reeds vir langer as ’n jaar in sy greep.


“Groot kommer bestaan onder die boere oor wat kan gebeur as brande begin voorkom,” vertel La Marque. Sy sê verskeie boere het geen weiding oor nie en het hul kuddes begin verklein.


Weidingsdiefstal kom ook meer gereeld voor met grensdrade wat gelig word sodat diere op ’n buurman se weiding kan loop.


Moeilike seisoen

Mnr. Simon Thomas, die provinsie se hoof-brandbestrydingsbeampte, sê hulle verwag dat ’n moeilike brandtyd voorlê, veral weens die droë toestande.


Hy sê verdere kommer bestaan dat sommige boere hul voorbrande te laat begin maak weens die sogenaamde “groen droogte” wat voorkom. “Ons wil dié boere vra om baie versigtig te wees as hulle voorbrande maak en nie die proses aan te jaag nie, want dit kan tot groot veldbrande lei.”


Thomas sê twee helikopters is in die provinsie beskikbaar om brande te bestry en helikopters op nasionale vlak kan ook aangevra word as dit nodig is. Working on Fire het 591 werknemers in sy diens in die provinsie, en die afgelope jaar is 22 brandbestrydingsverenigings op die been gebring.


Slegs twee klein gebiede het nie verenigings nie, maar Thomas sê dié gebiede is in die proses om hul verenigings te laat registreer.


22 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,709.09
-1.0%
Silwer
20.40
-3.2%
Palladium
2,291.73
-1.3%
Platinum
922.13
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,285
-0.9%
Alle aandele
65,691
-0.9%
Hulpbronne 10
63,511
-1.6%
Industriële 25
79,643
-0.5%
Finansiële 15
13,949
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir gesels, lees, skryf, teater. Die see, woude, berge ook. 'n Goeie kok. Oopkop en vrydenkend
Dankie dat jy my profiel lees. Ek is 'n omgeemens, met 'n wye ervaringskennis, en 'n baie goeie humorsin. Ek is intelligent, kreatief en oopkop, avontuurlustig,...
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot