AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kommer oor landbou se talentpoel

Die talentpoel vir studente is klein en die bedryf sal self moue moet oprol, sê 'n kenner van die landbou.

Slegs ’n paar duisend matrieks het verlede jaar onderskeidings in wiskunde en wetenskap behaal en die meeste van hulle wil in mediese of rekenkunderigtings gaan studeer.

Die meeste van die presteerders kom boonop uit metropolitaanse gebiede en het nog nooit ’n koei gesien nie, sê prof. Johann Kirsten, hoof van die departement van landbou-ekonomie, voorligting en landelike ontwikkeling aan die Universiteit van Pretoria.

Die droom dat landbou eenmiljoen werkgeleenthede in Suid-Afrika sal skep, sal nie sonder die nodige steundienste, innovasie en mededingendheid waar word nie, het hy op ’n besprekingsessie van Standard Bank se landbousake-afdeling gesê.

Talentontwikkeling is ’n onderwerp waaroor wêreldwyd gepraat word en Kirsten sê Brasilië is ’n goeie voorbeeld om na te kyk, omdat sy regering in onderwys en navorsing belê het. Hy het egter nie hoop dat dieselfde nou in Suid-Afrika gaan gebeur nie.

Kommer oor kundigheid
Hy sê landbouleiers is bekommerd oor gekwalifiseerde mense se praktiese kundigheid en die bedryf het onder andere wetenskaplikes, landboukundiges, telers, produksiespesialiste, besproeiingspesialiste en landbou-ekonome nodig.

’n Inisiatief wat vrugte afwerp is die loopbaanskou wat elke jaar by die Universiteite van Pretoria en Stellenbosch gehou word waar jong mense met verteenwoordigers van landbou-ondernemings kan gesels.

Raak betrokke
Kirsten het gesê die landboubedryf moet meer betrokke raak by die ontwikkeling van die talentpoel deur beter en meer met universiteite saam te werk, studente vroeër te identifiseer, beurse, internskappe en vakansiewerk te bied en vennootskappe met universiteite aan te gaan om navorsings- en opleidingsgeriewe van wêreldgehalte te ontwikkel.

Landbou se uitdagings vir die toekoms sluit in dat meer navorsing nodig is, dat landbou meer met lewenswetenskappe geïntegreer moet word en dat oplossings omvattender en geïntegreerde wetenskapsbenaderings gaan vereis.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
-0.7%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,258.14
-2.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot