AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kommer oor Lesotho raak grensboere

Die politieke onstabiliteit in Lesotho is ’n bron van kommer wat die veiligheid van Vrystaatse boere op die Lesotho-grens kan raak.

Vrystaatse boere is aangeraai om bedag te wees op vreemdelinge op hulle plase en misdadige elemente wat die politieke onstabiliteit in Lesotho wil uitbuit.

Mnr. Bernard Maree, voorsitter van Vrystaat Landbou se komitee vir wet en orde, sê hy is bekommerd dat onstabiliteit en ’n insinking in die ekonomie, wat normaalweg met ’n staatsgreep gepaard gaan, daartoe kan lei dat talle Lesotho-burgers oor die grens na Suid-Afrika stroom. Dit kan lei tot misdaad, soos vee- en voertuigdiefstal, asook plaasaanvalle.

Hy sê hoewel die SA Nasionale Weermag op die strook tussen Suid-Afrika en Lesotho diens doen, word die grens nie behoorlik bewaak nie. Die huidige onrus in Lesotho plaas volgens hom die kollig opnuut op grensveiligheid.

Mnr. Kobus Breytenbach, ondervoorsitter van Vrystaat Landbou, het die jongste pogings om die geskil te besleg, van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) verwelkom, sodat stabiliteit in Lesotho gehandhaaf word.

Breytenbach het ook gemaan dat boere op hul hoede moet wees vir vlugtelinge wat tot voorvalle van misdaad aanleiding kan gee.

Volgens Maree het die voorvalle van veediefstal die afgelope maande langs die Lesotho-grens vanaf Clarens tot by Zastron toegeneem.

Die voorvalle het veral by Clarens, Ficksburg, Clocolan, Kommissiepoort , Ladybrand, Wepener en Zastron voorgekom. “Die waarde van die gesteelde vee nét by Ladybrand het in Julie en Augustus van tot R2 miljoen bedra,” sê hy. ’n Afname is wel by Phuthaditjhaba, Fouriesburg en Hobhouse aangeteken.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot