AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kommer oor min boere ou gifstowwe aanmeld

Die trae reaksie van boere en ander groot gebruikers van plaagdoders wek groot kommer by die organiseerders van die nuutste projek om uitgediende gifstowwe in te samel en onskadelik te stel.

Die projek , Omgewingsgesonde en Volhoubare Bestuur van Uitgediende Plaagdoders in Suider-Afrika, word deur die Deense regering met miljoene rande befonds. Dit het sowat twee maande gelede begin. Die eerste fase behels 'n opname van uitgediende plaagbeheermiddels en moet einde Augustus afsluit sodat die beplanning kan begin om hierdie ou gifstowwe te begin insamel. Die projek sluit Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland in.

Mnr. Jan Kleynhans, uitvoerende direkteur van die Oesbeskermings- en Dieregesondheidsorganisasie in Suid-Afrika (Avcasa) en streekkoördineerder vir die projek, het op 'n perskonferensie in Pretoria aan die Landbouskrywersvereniging van Suid-Afrika gesê die reaksie was sover swak. Hy het 'n dringende beroep op boere en ander groot gebruikers van plaagdoders gedoen om hul ou en uitgediende voorrade plaagbeheermiddels aan te meld.

Dit kom voor of mense nie die erns van die moontlike gevaar besef wat sulke ou plaagdoders vir die omgewing, mens en dier inhou nie. Hy het gewaarsku dat net uitgediende middels wat nou aangemeld word, in die tweede fase van die projek, wat na verwagting volgende jaar sal begin, opgeneem sal word vir veilige vernietiging.

Opnamevorms is reeds saam met verskeie landboutydskrifte versprei, wat deur boere en ander gebruikers van plaagdoders ingevul moet word. Baie min vraelyste is sover terug ontvang. Nog vorms is by handelaars van plaagdoders en by Avcasa en Acdasa (wat die handelaars verteenwoordig) verkrygbaar. Dit kan by tel. 011 805 2000 bestel word.

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-0.4%
Rand - Pond
19.44
-0.3%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,645.00
+0.1%
Silwer
18.94
+0.4%
Palladium
2,081.00
+0.4%
Platinum
868.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,333
+0.4%
Alle aandele
63,648
+0.4%
Hulpbronne 10
56,308
-0.0%
Industriële 25
79,499
+1.4%
Finansiële 15
14,005
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot