AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kommer oor omstrede boerprojekte

Vrystaatse landbouprojekte waaraan miljoene bestee is, word nie produktief bedryf nie en is nie volhoubaar nie.

Die Vryheidsfront Plus is genoodsaak om die toestand van diere by die Vrede-suiwelprojek by die DBV aan te meld. Die VF Plus is uiters bekommerd dat die provinsiale regering alle hulpmiddels aan die landbouprojekte verskaf, maar dat dit blyk dat die projekte nie volhoubaar is indien die Regering hulpbronne onttrek nie. Indien die projek met enige ander boerdery vergelyk word, is dit duidelik dat oorkapitalisering plaasgevind het, soos moderne sokkervelde, skole en behuising wat vir plaasbewoners gebou is met geplaveide strate tussen die plaashuise.

Die VF Plus se Vrystaatse leier, Jan van Niekerk, en raadslid Koos Pienaar, voormalige voorsitter van die Melkprodusente Organisasie (MPO), het landbouprojekte in die Harrismith- en Vrede-distrik besoek om vas te stel wat die stand daarvan is en of dit volhoubaar en suksesvol bedryf word.

Gedurende die besoek is gevind dat twee melkplase naby Harrismith, naamlik Maluti en Jisrael-melkprojekte, nie meer produktief bedryf word nie, alhoewel die provinsiale regering miljoene rande in die projekte gestort het. Tydens die besoek aan Diatalawa-landbouprojek is onder meer gevind dat hoewel die Regering 60 koeie in melkproduksie aan die projek geskenk het, slegs 30 Ayrshire-koeie tans in produksie is.

Projekte nie volhoubaar nie
Die VF Plus was beïndruk dat sommige van die melkery se begunstigdes duidelik die wil het om van die projek ’n sukses te maak, maar nie oor die finansiële kennis beskik nie. Die begunstigdes deel die bekommernis van die VF Plus van wat sou gebeur indien die provinsiale regering sy hulpbronne sal verminder of onttrek. ’n Verdere bron van kommer is dat een van die begunstigdes 50 hoenders ontvang het, dit alreeds ’n geruime tyd terug geslag is en die spesifieke begunstigde nie meer hoenders aangekoop het om sodoende sy boerdery uit te brei nie, aangesien dit volgens hom nie winsgewend is nie. Dit kom neer op ’n vermorsing van belastingbetalersgeld, aangesien hierdie projekte nie volhoubaar is nie.

Tydens van Niekerk se besoek aan die Vrede-melkprojek, was die eerste indrukke indrukwekkend totdat bestedingsyfers aan die infrastruktuur gekoppel is. Dit is duidelik dat iemand deur belastingbetalersgeld verryk is en dat geld buitensporig bestee is. Die VF Plus is uiters besorg dat beide bestuurders van die projek individue uit Indië is wat verdere vraagtekens laat ontstaan oor die moontlike betrokkenheid van die Gupta-familie en die feit dat Suid-Afrikaners eerder by hierdie projek as bestuurders moes baatvind.

Die VF Plus wil eerder sien dat die Regering opkomende boere help, om sodoende volhoubaar te boer, tot die ekonomie by te dra en voedsel te produseer, as om dit op die huidige model te doen waar peperduur infrastruktuur en hulpmiddels nie gaan bydra dat hierdie projekte uiteindelik onafhanklik kan funksioneer nie. 

In die huidige moeilike ekonomiese tydperk wat Suid-Afrika beleef, is dit onverantwoordelik om buitensporige bedrae op projekte soos hierdie te bestee.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.58
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,713.41
-0.2%
Silwer
20.62
-0.1%
Palladium
2,272.04
+0.6%
Platinum
924.72
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot