AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Kommer oor stygende pryse

Die styging in voedsel- en brandstofpryse hou ‘n groot risiko vir ekonomieë in sub-Sahara Afrika in, aldus die Wêreldbank.

Die styging in voedsel- en brandstofpryse hou ‘n groot risiko vir ekonomieë in Sub-Sahara Afrika in, sê die Wêreldbank.

Luidens ‘n berig op Allafrica.com sê die bank hulle is bekommerd oor stygende pryse ten spyte van die hoë vlak van ekonomiese groei wat in die streek verwag word.

Volgens die bank is dié streek een van die vinnigste groeiende streke in die ontwikkelende wêreld – Suid-Afrika uitgesluit. Oor die medium termyn word verwag dat die ekonomiese groeikoers vir die streek sterk sal bly, en dat dit in 2011 met 5% sal styg. In 2012 en 2013 onderskeidelik sal die groeikoers na verwagting met 5,7% groei.

Plaaslike kospryse

In die bank se verslag oor wêreld ekonomiese vooruitsigte vir Junie 2011 dui hy aan dat plaaslike voedselpryse vir die geldjaar tot Februarie 2011 met 7,3% gestyg het. Hy voorsien dat voedselpryse sal bly styg ten spyte van die feit dat dit blyk of internasionale pryse stabiliseer.

Volgens die verslag was oliepryse in April 2011 tot 38% hoër as vir die ooreenstemmende periode in 2010. Dié styging het wel ‘n gemengde invloed op lande in die streek gehad, omdat sommige olie-invoerders en ander olie-uitvoerders is.

In lande soos Angola en die Kongo maak die uitvoer van olie sowat 90% van die land se uitvoer inkomste uit.

Die bank meen egter dat die nadelige invloed van hoë oliepryse op lande wat olie invoer, groter is as die voordele aan lande wat dit uitvoer. Sou die olieprys op die hoë vlakke van Februarie 2011 bly, kan dit tot ‘n 0,5% daling van invoerende lande (Suid-Afrika uitgesluit) se groeikoers lei. As oliepryse vlakke van $50 hoër as dié van Februarie 2011 bereik, kan dit sommige invoerende lande se groeikoers met tot 3,5% laat daal.

Bron: Allafrica

17 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.19
+0.8%
Rand - Pond
20.97
+0.3%
Rand - Euro
18.05
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,781.64
+0.6%
Silwer
22.63
+2.0%
Palladium
1,845.50
-0.3%
Platinum
1,004.50
+1.4%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot