AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kommer oor tolpaaie in die Wes-Kaap

Groot kommer bestaan oor die beoogde tolpaaie op die N1 en N2 in die Wes-Kaap en die uitwerking daarvan op boere se inkomste.

Groot kommer bestaan oor die beoogde tolpaaie op die N1 en N2 in Kaapstad se omgewing en die uitwerking daarvan op boere se inkomste.


Luidens ’n berig in Die Burger (8 November 2011) het die Stad Kaapstad in verslae bekend gemaak dat die Wynland-tolpadprojek padgebruikers maandeliks tussen R400 en R800 uit die sak uit gaan jaag.


Dié verslae is as deel van dokumentasie van die stad se hofaansoek om die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se tolpadplan, soos wat dit tans daaruit sien, geskrap te kry. 


Volgens die berig is ’n studie in 2008 vir Sanral oor dié koste gedoen. Die studie bepaal dat die tolpadstelsel na verwagting vir 40 ritte per maand tussen die Baden Powell-afrit en Kaapstad tussen R400 en R480 gaan kos. Dieselfde aantal ritte tussen die Somerset-Wes-tolhek na Kaapstad sal tussen R560 en R800 per maand uitwerk.


Dié syfers kan egter hoër wees, aangesien die syfers wat vir die studie gebruik is, uit 2002 dateer.


Ongunstige uitwerking

Volgens nóg ’n studie wat by die hofstukke ingesluit is, word geskat dat die tolpaaie druiweboere jaarliks tussen R4 miljoen en R5 miljoen ekstra gaan kos. Dié boere gaan ’n groot deel van die koste self moet absorbeer, maar dit kan uiteindelik ’n karton druiwe se koste met 30c opstoot.


Mnr. Beyers Truter, voorsitter van die Pinotage-vereniging, sê dié tolgeld gaan “’n hengse ongunstige uitwerking” op vervoer in die algemeen hê. Hy sê baie wynboere se produkte moet op die N1 vervoer word, en “ons kan nie, veral as jy dink aan intreevlakwyne, nóg heffings bekostig nie”.


Dié koste kan ook ’n impak hê op die aantal seisoenswerkers wat wyn- en druiweboere in diens gaan neem.


Mnr. Kobus van der Merwe, bestuurder van die Landbougenootskap in Stellenbosch, sê die tolpadkoste gaan “baie, baie druk” op boere plaas. Hy sê dit sal veral wyn-, groente- en suiwelboere raak.


Bron: Die Burger


8 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot