AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Kommer teister volstruisbedryf

Die volstruisbedryf is bekommerd oor die invloed wat die uitbreking van die H5N2-virus volgende jaar op die bedryf gaan hê.

Die volstruisbedryf is bekommerd oor die invloed wat die uitbreking van die H5N2-virus volgende jaar op die bedryf gaan hê.


Mnr. Anton Kruger, die hoof uitvoerende beampte van die Volstruisbesigheidskamer, sê van die 10 000 volstruise wat die afgelope ses weke weens dié virus van kant gemaak moes word, was 1 600 broeivolstruise.


“Dit is ’n groot verlies vir die bedryf. Party boere sê van die wyfies lewer tot 60 eiers per keer, hoewel 50% van hulle nie uitbroei nie, en ’n klomp kuikens dae ná hulle uitgebroei het, vrek. Ons kan nie nou al bepaal hoe groot die verlies vir die bedryf is nie omdat dié wyfies oor die Klein-Karoo versprei was en verskillende dele en verskillende plase verskillende opbrengste lewer.”


Uitbreking onder beheer

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het bekend gemaak dat die uitbreking tot die Klein Karoo beperk is. Kruger sê dit blyk uit onlangse berigte of die virus versprei het.


“Dit is nie geval nie. Dit is net die resultate van toetse wat weke gelede al gedoen is, wat nou bekend gemaak is. Die virus het nie verder versprei nie. Dit is aanvanklik op een plaas bevestig, terwyl ander boere se volstruise ook getoets is. Dié toetse het nou aangedui dat die virus ook op ses ander plase voorkom.”


Verliese

Kruger sê die bedryf verloor R108 miljoen vir elke maand wat hulle nie volstruisvleis kan uitvoer nie. Die vere en die velle kan tans in die meeste gevalle nog uitgevoer word.


Die uitbreking is ses weke gelede bevestig, so die bedryf se verliese staan tans op sowat R162 miljoen. Kruger sê hulle hoop dat die land so gou moontlik sy H5N2-vrye status sal kry sodat uitvoer kan hervat, hoewel hy meen dat dit dalk eers oor drie of vier maande kan gebeur.


Die boere wat volstruise verloor, word so ver moontlik markverwant vir die voëls vergoed en die voëls se vleis word vernietig of in troeteldierkos gebruik.


25 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.11
+1.3%
Rand - Pond
20.88
+0.7%
Rand - Euro
18.01
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,782.49
+0.6%
Silwer
22.69
+2.2%
Palladium
1,862.00
+0.6%
Platinum
1,013.50
+2.3%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Luking4U
Ek beskou myself as netjiese goedversorgde vrou, ek is selfonderhoudend. Ek het n goeie humor sin, altyd oop vir n grappie en lekker lag, asook het ek n ernstige kant. Ek lief...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot