AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Kommerwekkende begin vir 2015

“Die onlangse vlaag plaasmoorde is ’n skokkende en kommerwekkende begin vir 2015,” sê Agri SA.

Die organisasie betuig sy meegevoel met naasbestaandes van dié slagoffers en sê in ’n mediaverklaring die wye voorkoms van geweldsmisdade waaronder veral die landbou lei, spreek van ’n gemeenskap waarin daar ernstige tekortkominge met die uitleef van waardes is, soos respek vir andere se lewens en eiendom, en dat die siening klaarblyklik by kriminele bestaan dat misdaad ongestraf kan bly.

Agri SA glo dat die groot oorwig van Suid-Afrikaners dié situasie verwerplik vind en graag omstandighede wil ervaar waar veiligheid en sekuriteit nie daagliks ’n oorheersende bekommernis is nie. Die aard van die onlangse misdade toon aan dat dit nie met enkelvoudige oplossings reggestel kan word nie. Daarom is beide kort- en langtermyn-optrede nodig om dié tendens te stuit.

Die organisasie bedank ook die polisie wat in die meeste gevalle reeds die beweerde misdadigers van die onlangse voorvalle aangekeer het, maar meen huidoge omstandighede bevestig die noodsaak vir ’n doeltreffende polisiemag wat die landelike beveiligingstrategie met die nodige erns toepas. Om dié strategie suksesvol te implementeer vereis die uitrol van die hersiene reservistestelsel en gereelde plaaspatrollies as deel van sigbare polisiëring, meen Agri SA. Nouer samewerking tussen die polisie en boerderygemeenskappe en onderlinge kommunikasie kan ook bydra om huidige misdaadvlakke onder bedwang te bring.

Plase en kleinhoewes is om verskeie redes sagte teikens vir misdadigers, en meer so wanneer dit deur bejaardes bewoon word. Daarom is groter paraatheid op huishoudelike vlak en betrokkenheid by gemeenskapsbeveilingstelsels soos plaaswagte ’n vertrekpunt om gemeenskappe te help beveilig. Dit sluit in die toepas van die plaastoegangsprotokol wat Agri SA met die owerheid onderhandel het; ’n versigtiger interaksie met vreemdelinge wat die plaas besoek óf met werkers waarmee die boer onbekend is; die monitering van die beweging van vreemdelinge in ’n gebied met behulp van ‘n valhekstel; en die gebruik van sekuriteitstoerusting.

“Terwyl die ruimte vir misdaad deur bovermelde bekamp moet word is die langertermyn-uitdaging om ’n waardestelsel waarmee die meeste Suid-Afrikaners hulle vereenselwig, verder uit te bou. Dit is ’n omvattende taak wat op die skouers van ouers, gemeenskapsleiers, die onderwys, godsdiensgroepe, die sakegemeenskap, media, wetstoepassers en politici lê. Daar moet met voorbeeld gelei word en verg samewerking oor verskeie fronte. Verder moet ekonomiese geleenthede sodanig ontsluit word dat elke persoon wat wil werk, die geleentheid het om op ’n eerbare wyse in sy lewensbehoeftes te voorsien,” aldus Agri SA.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot