AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kommoditeite in Zambië verhandel?

’n Effektebeurs vir die verhandeling van landboukommoditeite, soos die JSE, word in Zambië beplan.

Groot opgewondenheid heers onder rolspelers en boere in Zambië omdat ’n effektebeurs vir landboukommoditeite wat in dié land tot stand kan kom.

Mnr. Brian Tembo, uitvoerende direkteur van die Zambian Commodity Exchange (Zamace), sê hulle hoop dat dié beurs nie net dié land aan die vryemark en deursigtige pryse sal blootstel nie, maar dat dit boere ook sal aanmoedig om meer te produseer. Zamace hanteer reeds die land se kontrakmark vir kommoditeite.

Tembo sê tans koop die Zambiese regering die meeste van die landboukommoditeite wat geproduseer word, aan. Dié aankooppryse neem baie keer nié vryemarkpryse in ag nie, wat daartoe gelei het dat boere byvoorbeeld mielies nie meer kommersieël verbou nie. “Hulle het mielies al teen $100 per ton meer as die vryemarkprys aangekoop, wat teen laer pryse verkoop moet word. Dit is nie volhoubaar nie.”

Hoekom die wiel herontwerp?
Volgens Tembo het hulle na die JSE uitgereik vir hulp om die idee gestalte te gee. “Hoekom die wiel herontwerp as ’n suksesvolle stelsel reeds bestaan?” Zamace en die JSE werk al sedert 2011 af saam om die plaaslike mark op die been te bring.

Zamace sal die plaaslike mark hanteer, terwyl die JSE die termynmark sal hanteer. Tembo sê hulle het ook besluit om van Electronic Silo Certificates, se dienste gebruik te maak aangesien dié maatskappy reeds sy staal op die JSE se kommoditeitsmark gewys het. Die maatskappy spesialiseer in elektroniese silosertifikate. Mnr. Brett Riley, hoof-uitvoerende beampte, sê hulle is baie opgewonde om deel te wees van dié poging.

Mnr. Chris Sturgess, direkteur van die kommoditeitsafdeling by die JSE, sê die beurs sal ook ’n eerste vir die JSE bied, met die Amerikaanse dollar wat as geldeenheid vir verhandeling op die beurs gebruik sal word.

Positiewe gevolge
Die beurs gaan op die ouend gunstige gevolge vir Zambië en Suid-Afrika se landbousektore inhou. Sturgess sê dit sal die vloei van kommoditeite in die gebied stimuleer, gebasseer op die vraag en aanbod, en dít sal vir Zambië se boere ‘n geleenheid skep om hul  prysrisiko’s beter te bestuur, met ’n gestandiseerde 10 ton-kontrak. 

Volgens Tembo sal dit ook die 1,3 miljoen kleinboere wat tans mielies op ’n klein skaal verbou in staat stel om kommersieël te boer en goeie pryse vir hulle produkte te beding. Die land lewer jaarliks sowat 3 miljoen ton mielies en sowat 250 000 ton koring. “Van ons boere is nie so toegewyd soos boere in Suid-Afrika nie, maar baie potensiaal bestaan.”

Die beurs sal na verwagting in die tweede kwartaal in werking tree. ’n Liggingsdifferensiaal sal ook in Zambië geld, met Copperbelt en Lusaka as verwysingpunte.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot