AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kommunale wolboere se kongres kom

Moeilike vrae sal op kommunale wolboere se kongres beantwoord moet word.

Verskeie brandpunte sal onder die soeklig kom tydens die sesde ECCWGA (Eastern Cape Communal Wool Growers Association)-kongres, wat vandeesweek op Dutywa plaasvind.

Een van die punte wat die boere wil aanspreek is dat hulle weens die afwesigheid van die kaart en transport in die kommunale gebiede nie in staat is om die hoofstroom van kommersiële landbou te betree nie. Hulle meen ook die huidige stelsel van grondbesit oorbeweiding en erosie meebring, wat nie bevorderlik vir wolproduksie is nie.

Hulle versoek ook dat die Department van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming jaarliks ’n minimum van vyf plase (5 000 ha) in elke streek aan swart boere beskikbaar stel om ramme vir die betrokke gemeenskappe te teel. Hulle wys daarop dat die bestaande projek nie genoegsaam verseker dat die ram/ooi-verhouding op ’n aanvaarbare vlak kom nie.

In nog ’n beskrywingspunt vra die boere dat meer wol in die gebied verwerk word om werkloosheid, veral onder die jeug, te bekamp. Hulle vra ook dat die Regering ’n wolverwerkingsaanleg vir dié doel in die gebied oprig.

Die wolboere wil ook hê dat Cape Wools en die Regering spoedeisend meer skeerskure en gepaardgaande infrastruktuur optig aangesien die behoefte veel groter is as wat nou tot wolboere se beskikking is. Met die huidige goeie wolpryse en wyse waarop dit reeds ’n groot bydrae gelewer het om die inkomste van boere hier te verbeter, hoop afgevaardigdes op ’n simpatieke oor, het een van die bestuurslede, me. Olivia Sigidi aan Landbouweekblad gesê. Daar sal aanstaande week breedvoerig oor die kongres berig word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+1.2%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.09
+1.6%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,324.50
+4.5%
Platinum
934.00
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot