AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

KONGRESSE

14 MAART 2003: Landbou vooruitskouingskonferensie, Agrimark Tendense en Landbouweekblad, Wes-Kaap. Minda Bornman, tel. 012 361 2748, e-pos: minda@amtrends.co.za

KONFERENSIES

.

SEMINARE

SIMPOSIUMS

13 -- 17 JANUARIE 2003: Internasionale simposium oor grond- en plantanalise, AgriLasa. Lizelle Adams, tel. 012 420 3879 of sel 072 376 3722, e-pos: ladams@postino.up.ac.za.

VERGADERINGS

BOEREDAE

ALGEMEEN

15 FEBRUARIE 2003: Stigting van die Suid-Afrikaanse Emoevereniging, Hartley's, Rustenburg. Pauline Henderson, sel 082 800 0758 of Petra Roux, sel 083 529 3668.

SEPTEMBER 2004: Die NG Kerk Merweville in die Groot-Karoo hou eeufees. Ds. Lourens van Vuuren, tel. 023 501 4011, e-pos: lourensvanv@xsinet.co.za.

KURSUSSE

13 -- 16 JANUARIE 2003: KI en dragtigheidsdiagnose, Taurus, Stellenbosch. Andy Rothman, sel 082 770 0480 of 072 340 8118.

14 -- 17 JANUARIE: Dragtigheidsdiagnose, ABS, Tsitsikamma. Gustav van Zyl, sel 083 261 1008.

20 -- 23 JANUARIE: KI en dragtigheidsdiagnose, Taurus, George. Andy Rothman, sel 082 770 0480 of 072 340 8118.

17 JANUARIE: Kalfgrootmaak, Taurus, Stellenbosch. Andy Rothman, sel 082 770 0480 of 072 340 8118.

21 -- 24 JANUARIE: KI en dragtigheidsdiagnose, ABS, LNR-Irene. Gustav van Zyl, sel 083 261 1008.

24 JANUARIE: Kalfgrootmaak, Taurus, George. Andy Rothman, sel 082 770 0480 of 072 340 8118.

27 -- 29 JANUARIE: KI op beeste, UOVS, Vrystaat. Dora du Plessis, tel. 051 401 2557/3759, faks 051 401 3473, e-pos: duplesdm@sci.uovs.ac.za.

27 -- 30 JANUARIE: KI en dragtigheidsdiagnose, Taurus, Queenstown. Andy Rothman, sel 082 770 0480 of 072 340 8118.

27 -- 30 JANUARIE: Dragtigheidsdiagnose, ABS, Jeffreysbaai. Gustav van Zyl, sel 083 261 1008.

30 -- 31 JANUARIE: KI op skape en bokke, UOVS, Vrystaat. Dora du Plessis, tel. 051 401 2557/3759, faks 051 401 3473, e-pos: duplesdm@sci.uovs.ac.za.

31 JANUARIE: Funksionele bouvorm en lineêre klassifikasie van melkbeeste, ABS, Jeffreysbaai. Gustav van Zyl, sel 083 261 1008.

31 JANUARIE: Kalfgrootmaak, Taurus, Queenstown. Andy Rothman, sel 082 770 0480 of 072 340 8118.

3 -- 4 FEBRUARIE: KI, ABS, Mooirivier. Gustav van Zyl, sel 083 261 1008.

3 -- 6 FEBRUARIE: KI en dragtigheidsdiagnose, Taurus, Bloemfontein. Andy Rothman, sel 082 770 0480 of 072 340 8118.

7 FEBRUARIE: Kalfgrootmaak, Taurus, Bloemfontein. Andy Rothman, sel 082 770 0480 of 072 340 8118.

10 -- 13 FEBRUARIE: KI en dragtigheidsdiagnose, Taurus, Irene. Andy Rothman, sel 082 770 0480 of 072 340 8118.

13 -- 14 FEBRUARIE: Inleidende hidroponika, LNR-Roodeplaat, Pretoria. Estia Joubert, tel. 012 841 9611, sel 082 467 1806, e-pos: estia@vopi.agric.za.

14 FEBRUARIE: Kalfgrootmaak, Taurus, Irene. Andy Rothman, sel 082 770 0480 of 072 340 8118.

12 -- 13 MAART: Inleidende hidroponika, LNR-Roodeplaat, Pretoria. Estia Joubert, tel. 012 841 9611, sel 082 467 1806, e-pos: estia@vopi.agric.za.

20 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot