AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4542
-58,00
SOYA
03 Feb
-
8620
-27,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6836
4,00
WMAZ
03 Feb
-
4303
-26,00
YMAZ
03 Feb
-
4395
-26,00

Konsternasie met bulsemen op hoofweg

Vier klein houers gevul met gevriesde bulsemen het tydens spitsverkeer konsternasie op ’n hoofweg in die staat Texas in Amerika veroorsaak.

Vier klein houers gevul met gevriesde bulsemen het tydens spitsverkeer konsternasie op ’n hoofweg in die staat Texas in Amerika veroorsaak.


Die plaaslike brandweer is ontbied nadat ’n Greyhound-bus wat ’n vrag gevriesde bulsemen vervoer het, ’n deel van sy vrag op die hoofweg naby Nashville verloor het.


Toe die brandweer opdaag, het hulle opgemerk dat daar ligte rook uit die vier, klein houers gekom het.


Reuk en rook

Volgens me. Maggie Lawrence, woordvoerder, het die houers ’n onaangename reuk afgegee en het hulle die pad gesluit terwyl hulle probeer vasstel het wat in die houers was.


Die busbestuurder, wat onbewus van die voorval bloot aangery het, het na die toneel teruggekeer toe hy besef het wat gebeur het.


Hy het die noodpersoneel verseker dat die houers nie toksiese middels bevat nie en dat die rook veroorsaak is deur die droë ys wat die semen in die houers beskerm het.


Die pad is daarna weer vir verkeer oopgestel.


Bron: IOL


24 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
+0.0%
Rand - Pond
20.86
+0.2%
Rand - Euro
18.60
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
1,027.47
+1.6%
Palladium
1,677.03
+0.4%
Goud
1,915.75
+0.2%
Silwer
23.50
+0.2%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,615
-0.0%
Alle aandele
79,790
-0.0%
Hulpbronne 10
74,434
-0.3%
Industriële 25
102,942
+0.3%
Finansiële 15
16,492
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot