AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kontrakte vir beesvleis op JSE groei

Die eerste termynkontrakte vir beesvleis op die JSE verloop glad.

Sowat drie maande nadat die eerste termynkontrakte vir beeskarkasse op die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE) genoteer is, word altesaam 140 kontrakte nou verhandel.

Dit is minder as waarvoor mnr. Chris Sturgess, hoof van die JSE se kommoditeitsmark vir afgeleide instrumente, gehoop het, maar hy is opgewonde oor dié nuwe kontrakte en optimisties dat deelname gaan groei.

Hy sê bestaande beesvleiskopers het vinnig agter die kap van die byl gekom oor hoe die kontrakte van 1 000 kg elk werk. “Ons praat nog deurlopend met groot rolspelers, soos die kettingwinkelgroepe, om hulle ook betrokke te kry.”

Droogte se invloed

In Desember 2015 het kontrakte vir lewering op 16 Junie teen R33/kg geopen, maar die laaste twee weke van Januarie het die prys tot rondom R42/kg gestyg.

Teen die middel van Maart was die prys vir kontrakte vir Desember vanjaar sowat R47/kg, terwyl die prys vir kontrakte vir die eerste verstrykingsdatum op 9 Maart R38,50/kg was. Dit gee 'n aanduiding van wat die mark verwag die invloed van die droogte op beesvleispryse kan wees.

Eerste vereffening

Sturgess sê die kontantvereffening van die 15 kontrakte vir 9 Maart het goed verloop. 'n Kombinasie van A2- en A3-klaspryse, soos verskaf deur lede van die Rooivleisabattoirvereniging (RVAV), word gebruik om die prys te bepaal.

Die pryse van werklike transaksies in die twee weke voor die verstrykingsdatum word gebruik en die pryse word geweeg volgens die volume wat 'n RVAV-lid verkoop het. Sturgess sê die JSE kyk na uitskieterpryse wat 10% of meer van die gemiddeld afwyk.

In sulke gevalle word die abattoir gekontak en die pryse bevestig. Die JSE-kontrak met die verskillende abattoirs sluit ook die moontlikheid van 'n oudit in. Tans is daar vier verstrykingsdatums per jaar: in Maart, Junie, September en Desember.

Sturgess sê dit kan moontlik verander omdat verkopers gesê het hulle het 'n behoefte aan verskansing in 'n bepaalde maand, sodat dit nader is aan die datum van die fisieke lewering van die vleis.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot