AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Koolsuurgas: Laer vrystelling ‘n uitdaging

Suid-Afrika ondervind groot uitdagings om die voorgenome vlakke te bereik vir die verlaging van die vrystelling van koolsuurgas.

Suid-Afrika ondervind groot uitdagings om die voorgenome vlakke te bereik vir die verlaging van die vrystelling van koolsuurgas or kweekhuisgasse, sê die Minister van Waterwese en Omgewingsake, me. Edna Molewa.


In haar toespraak tydens die 16de internasionale kongres oor klimaatverandering in Cancun, Mexiko, het Molewa dié uitdagings toegeskryf aan Suid-Afrika se historiese afhanklikheid van steenkool vir energie.


Pres. Jacob Zuma het verlede jaar aangekondig dat Suid-Afrika koolsuurgasvrystelling na 34% minder as die gewone vlakke teen 2020 sal verlaag, en tot 42% minder teen 2025. Molewa sê ondanks dié uitdagings besef die Regering dat hy nie ontwikkeling en die uitwissing van armoede kan benader sonder ‘n groen ekonomie nie.


Strategieë en beleid

Volgens Molewa ontwikkel die Regering tans, binne dié konteks, ‘n ‘groen’ ekonomiese strategie. Die Nasionale Klimaatsveranderingsreaksie-beleid is ook tans beskikbaar vir openbare kommentaar, en koolsuurgasbelasting is ook onder bespreking.


Dít sal ‘n prys aan koolsuurgasvrystelling koppel wat ‘n uitwerking op die gewoontes van verbruikers en produsente sal hê.


Klik hier vir die beleid.


Die minister sê die Regering wil tot en met 2012 verskeie alternatiewe energietegnologieë aanwend, soos die opvang van gekonsentreerde sonenergie in die Noord-Kaap en die uitbreiding van aanlegte vir windenergie.


Sy sê dié stappe gaan egter aansienlike finansiering vereis, en hoewel die land dit nie alles kan bekostig nie, sit hulle nie terug en wag nie, maar soek hulle na beleggers. “Ons het egter nodig dat die ontwikkelde wêreld dié pogings ondersteun deur hulle geldelike verantwoordelikhede na te kom.”


Aanpassing is die sleutel

Molewa meen aanpassing moet die kernprioriteit wees van die ooreenkoms wat die betrokke lande in Cancun bereik, hoewel die ooreenkoms ‘n balans tussen aanpassing en voorkoming moet bied.


Sy hoop dat die besluite wat by die kongres geneem word ‘n ferm fondasie vir die beperking van aardverwarming van laer as twee grade Celsius teweeg sal bring.


“Onlangse navorsing toon dat 1,5 grade Celsius egter die veilige limiet is”.


14 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot