AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kopers vra een fonds vir besoedelingseise

Die Wool Textile Council wat die plaaslike kopers en verwerkers verteenwoordig, het die SA Wolforum versoek dat geld uit die Woltrust bewillig word om te help met die daarstel van 'n reserwefonds om besoedelingseise te betaal.

Mnr. Philip Stucken, 'n wolkoper, het op die forum se onlangse vergadering in Port Elizabeth gesê dit kan as 'n bemarkingsinstrument gebruik word. Hy het gesê besoedeling is 'n groot probleem in dié bedryf.

"Suid-Afrika se internasionale status kan 'n hupstoot kry as die bedryf kan sê dat hy 'n skoon skeersel het. Hy kan ook roem daarop dat hy 'n fonds het waaruit verwerkers vergoed kan word as hulle kan bewys dat wol uit Suid-Afrika die besoedling veroorsaak het."

Hy het gesê daar kan selfs 'n vrywillige heffing ingestel word te help om só 'n fonds tot stand te bring.

Mnr. Antoine Houzé, 'n wolkoper, het voorgestel dat wolboere wat kan waarborg dat hulle skeersels onbesoedeld is, van die heffing vrygestel word.

Mnr. Bennie Phillips, 'n boer, wou weet of kopers bereid sou wees om 'n pryspremie te betaal aan diegene wat kan waarborg dat hul wol onbesoedeld is. Mnr. Stucken het geantwoord dat kopers nie só 'n onderneming kan gee nie. Hy het gesê een van die probleme is dat dit moeilik is om te bepaal van watter individuele skeersels besoedeling afkomstig is.

Mnr. Chris Botes van die Woltoetsburo het gesê verskeie maniere om besoedeling in die baal op te spoor, is sonder welslae op die proef gestel.

Mnr. Izak van der Merwe, voorsitter van die NWKV, het gesê dit sal te ingewikkeld wees om 'n heffing op boerevlak te probeer vorder en voorgestel dat daar eerder 'n heffing op bale ingestel word wat deur die kopers betaal word.

Dr. Jan van der Westhuysen, besturende direkteur van Cape Mohair & Wool (CMW), het voorgestel dat kopers besluit hoe die risiko versprei moet word aangesien daar in 'n vrye mark wol verkoop word.

Dr. Johan van Rooyen, voorsitter van die forum, het gesê dit is 'n bedryfsaangeleentheid en gevra dat Cape Wools die probleem evalueer. As dit haalbaar is, moet voorstelle vir 'n finansieringstrategie aan die forum voorgelê word. Hy het gesê Cape Wools moet intussen met 'n bewusmakingsveldtog oor die ongunstige uitwerking van besoedeling onder boere begin.

29 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot