AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kopskuiwe in voedselbedryf nodig

Verskeie kopskuiwe sal in die landbou en samelewing gemaak moet word om ’n groeiende bevolking te voed.

Verskeie kopskuiwe sal in die landbou en samelewing gemaak moet word om ’n groeiende bevolking te voed. Dit is die vernaamste gevolgtrekking onlangs op Alltech se 27ste simposium oor Internasionale Dieregesondheid en Voeding.


Luidens ’n verklaring en ’n blog sê dr. Mark Lyons, die direkteur van Alltech Noord-Amerika, daar is groot potensiaal om oor die werking van die voedselketting te gaan nadink, want verskeie veranderinge vind binne die sektor plaas, terwyl die pryse van gesondheid en voedsel buite beheer toeneem.


Kos teenoor voedingswaarde

Lyons sê ’n nuwe uitdaging is om te bepaal of die wêreld bloot net gevoed moet word en of daar eintlik gefokus moet word op die voedingswaarde van wat mense inneem en of dit verbeter moet word.


Lyons sê na raming leef ’n kwart van die wêreldbevolking onder die bestaansminimum, met sowat 840 miljoen individue wat wanvoeding beleef.


“Ek glo dit is ’n reuse-onderskatting. Ek glo dat 80% van die mense op die planeet wanvoeding beleef.” Met dié stelling verwys Lyons na die skerp toename in die getal oorgewig individue, wat volgens hom ’n nuwe klas ondervoeding verteenwoordig “the malnourished obese”.


Die landbou en voedselbedrywe verwelkom dié neiging pleks daarvan om dit te verwerp, meen Lyons. Hy sê pleks daarvan om op die swaar hand van regulering te wag, moet die bedrywe voorkomend optree deur nuwe wetenskaplike metodes en dies meer te gebruik om voedsel van ’n hoë en gesonde voedingswaarde te produseer.


Vleisproduksie

Intussen het die simposium gehoor dat vee sowat 33% van die vleis wat wêreldwyd verbruik word, verskaf, en die veebedryf gaan na verwagting oor die volgende 20 jaar met 40% groei.


Terselfdertyd het dr. Karl Dawson, die direkteur van wêreldwye navorsing by Alltech, gesê met behulp van geprogrammeerde voeding is gesonder kos moontlik. Hy as voorbeeld genoem ’n bees wat in die helfte van die gewonde tyd na die slagplaas kan gaan, en vleis kan lewer waarvan die cholesterolvlakke laer as dié van hoender is.


Bron: alltech.com


2 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot