AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Koring behaal rekordpryse

Koring verhandel tans teen rekordpryse op internasionale markte weens 'n sameloop van verskeie faktore. Pryse word opwaarts gedruk deur potensiële aankope deur Egipte en Turkye, swakker oeste in Australië weens droogte, minder koring in Argentinië en ongunstige toestande voor die nuwe Amerikaanse winterkoringaanplanting.

Só sê mnr. Wessel Lemmer van die Wes-Kaapse Departement van Landbou op Elsenburg in sy markkommentaar vir die week tot 5 September.

Die hoë internasionale pryse het 'n gunstige uitwerking op plaaslike pryse. Koringpryse op Safex het op 3 September teen R2 057/ton gesluit. Teen dié prys kon Wes-Kaapse boere wat bereid was om self die risiko te dra en BPS-graad deur Safex te verkoop, 'n netto produsenteprys van sowat R1 773/ton vir lewering in Desember kry. Dit is gelykstaande aan 'n ex-siloprys van R1 843/ton.

Dié boere kon ook op 3 September 'n vaste netto produsenteprys van R1 780/ton behaal of 'n force majeure-kontrak met 'n netto produsenteprys van R1 770 aangaan.

In Nieu-Suid-Wallis in Australië heers ernstige droogtetoestande. Ongeveer 82 % van dié staat is as droogtegesteisterde gebied verklaar. Die land se nasionale oesskatting is op 1 Augustus tot 17,1 miljoen ton verminder vanaf 'n Maart-skatting van 23,97 miljoen ton. Dié skatting kan selfs verder aangepas word tot 15 miljoen ton koring.

In Amerika se lentekoringgebiede het reën die oesproses vertraag. Droë en warm toestande voor die Amerikaanse winteraanplanting het die geskatte koringoes binne 'n week van 24,5 miljoen skepel tot 21,9 miljoen skepel laat daal (1 ton = 36,7 skepel). Op 3 September het koring teen $4,24/skepel op die Kansas City Board of Trade verhandel ($1 = R10,73).

13 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot