AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Koring dalk nóg minder

Suid-Afrika se koringoes kan nóg kleiner wees as verwag na die groot reëns in die sentrale en noordelike dele, meen GSA.

Suid-Afrika se koringoes kan nóg kleiner wees as verwag na die groot reëns in die sentrale en noordelike dele van die land, meen Graan SA.


Mnr. Andries Theron, ondervoorsitter van dié organisasie, sê hy verwag dat die volgende oesskatting vir koring aansienlik gaan verskil van die vorige een.


“Ons het vroeër verwag dat sowat die helfte van die land se koring ingevoer sal moet word, maar dit kan selfs meer wees,” aldus Theron.


Oos- en Wes-Vrystaat

Hy sê veral boere in die Oos-Vrystaat sukkel om hul oeste van die lande af te kry. “Van hulle kan tot 40% van hul oeste verloor, want hulle was nog nie klaar gestroop voor die groot reëns begin val het nie.” ‘n Inwoner van Clarens het onlangs teenoor Landbou.com opgemerk dat hy in die eerste week van 2011 altesaam 400mm op dié dorp gemeet het.


Mnr. Dirk Viljoen, voorsitter van Bethlehem se boerevereniging, sê baie boere in dié distrik kon nog glad nie stroop nie. “Ek kon nog nie in my lande in nie, en een van die boere het moedeloos gebel, hy kon net 30 ha stroop toe sit hy vas. Gelukkig skyn die son vandag, ons hoop dit hou!”


Volgens Theron was oeste in die Hoopstad-omgewing nie orals na wense nie en boere in die sentrale Vrystaat het aangedui dat hul oeste nie so goed soos verwag was nie. “Ons verwag in die volgende seisoen ‘n verdere afname in aanplantings in die Oos- en Wes-Vrystaat. Die risiko’s vir dié ouens raak net te groot.”


Die oeste in die Noord-Kaap was wel na wense, veral in besproeiingstreke, sê Theron.


Mielie-aanplantings

Intussen sê dr. Kobus Laubscher, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, hulle kry ook klagtes van boere oor skade aan jonger mielies weens die reën.

“Baie van die boere sukkel ook tans om hulle topbemesting in die lande in te kry. Die boodskap is egter dat die reën oral verwelkom word, hoewel dit ontwikkeling plek-plek kan benadeel. Die situasie is egter nog heeltemal bestuurbaar,” aldus Laubscher.


10 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot