AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Koring-oes dalk kleiner as verwag

Hierdie seisoen se koring-oes kan weens die weerstoestande en wisselende pryse kleiner wees as wat aanvanklik verwag is, aldus Graan SA.

Hierdie seisoen se koring-oes kan weens die weerstoestande en wisselende pryse kleiner wees as wat aanvanklik verwag is, aldus Graan SA.


Mnr. Andries Theron, die organisasie se ondervoorsitter, sê aanplantings in die Swartland en omgewing “lyk baie mooi”, terwyl die Suid-Kaap se aanplantings – ten spyte van die baie reën wat daar geval het – “verskriklik mooi is”.


Hy sê hulle is nie bekommerd oor die feit dat aanplantings sowat drie weke later as normaalweg gedoen is nie, en hulle hoop op nog reën in September vir ’n belowende oes.


Wes- en Oos-Vrystaat

Volgens Theron is minder koring in die Wes- en Oos-Vrystaat aangeplant as wat verwag is. Dit is weens die swaar reën wat verlede maand voorgekom het. “Daar is heelwat boere rondom Bloemfontein wat ook nie kon plant nie weens die skade wat hulle gelei het.”


Theron sê hulle is nog nie seker hoeveel hektaar aangeplant is nie, aangesien sommige boere in dié distrikte aangedui het dat hulle steeds van plan is om koring te plant.


“Ons verwag dus dat die oes kleiner gaan wees as wat aanvanklik gedink is, hoewel party oeste in die Kaap dalk meer kan lewer as gewoonlik. Maar as die oes groter is, sal dit slegs marginaal groter wees,” verduidelik Theron.


Pryskommer

Theron sê die wisselvalligheid van die koringprys kan ook lei tot ‘n kleiner oes.


“Sedert die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie se prys aangekondig is, het ons prys met amper R200 gedaal. Ons hoop dat die wisselvalligheid so gou moontlik sal stabiliseer.”


Hy raai enige boer wat nog beplan om te plant aan om “sy somme baie mooi te maak, want die koringbedryf is ook maar nie maklik nie”.


* Betaal dit nog om koring te plant? Lees hier wat 'n kenner sê.


5 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.10
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,794.43
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,911.50
+0.6%
Platinum
1,021.00
+0.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,164
+1.4%
Alle aandele
75,326
+1.4%
Hulpbronne 10
75,036
+1.4%
Industriële 25
92,332
+0.8%
Finansiële 15
15,844
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot