AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Koring-oes groter as verwag

Die nuutste oesskatting dui aan dat die koring-oes 1,3% groter gaan wees as wat aanvanklik verwag is.

Die koring wat tans geoes word, lewer ’n gemiddelde oes van sowat 3,49 ton per ha. Die Oesskattingskomitee sê volgens sy vierde produksieskatting van wintegewasse dat dié oesverwagting met 1,3% gestyg het in vergelyking met die vorige skatting.

Volgens die derde skatting sou die oes 1,762 miljoen ton gewees het, maar dit word nou op 1,784 miljoen ton geskat. Die oppervlakte skatting van landerye onder koring is wel onveranderd op 511 200 ha gelaat.

Groot dele van die koring-oes in die Swartland en Suid-Kaap word tans ingesamel, terwyl oestyd in die Oos-Vrystaat binnekort sal aanbreek.

Ander gewasse
Ander wintergewasse se produksieskattings is ook aangepas. Die verwagte moutgars-oes is 293 980 ton, wat 2,2% minder is as die vorige skatting. Dié verwagte opbrengs is 3,46 ton per ha, met 84 940 ha wat onder dié gewas geplant is. Die gars-oes in die Suid-Kaap gaan volgens Graan SA kleiner wees as verwag, weens die skade wat swaar reën aan die einde van die seisoen veroorsaak het.

Reën het ook die land se kanola-oes geraak, maar die produksieskatting vir dié gewas is opwaarts aangepas tot 69 400 ton, wat ’n toename van 8,4% of 5 390 ton is. Die oppervlakskatting vir kanola is 44 100 ha, met ’n verwagte opbrengs van 1,57 ton per ha.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.08
-0.2%
Silwer
20.66
0.0%
Palladium
2,272.06
+0.5%
Platinum
930.51
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,341
-0.1%
Alle aandele
65,734
-0.2%
Hulpbronne 10
63,419
+0.2%
Industriële 25
79,722
-0.4%
Finansiële 15
14,017
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot