AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Koring op oorsese beurs verhandel

Suid-Afrikaanse koring kan van Dinsdag (5 Julie) af regstreeks op Chicago se graanbeurs (CBOT) verhandel word.

Suid-Afrikaanse koring kan van Dinsdag (5 Julie) af regstreeks op Chicago se graanbeurs (CBOT) verhandel word.


Die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) se landbou-afdeling, Safex, het vandag bekend gemaak dat hulle koring, met die buiteland as verwysingspunt, by hul kommoditeitsportefeulje gevoeg het.


Nuwe kontrak

Dié kontrakte sal onder die lisensie van die Chicago se handelsbeurs (CME) verhandel word. Die nuwe kontrak sal gegrond wees op die sagte rooiwinterkoring van CBOT, wat aan ander gehaltestandaarde as plaaslik geproduseerde koring moet voldoen.


Mnr. Rod Gravelet-Blondin, senior algemene bestuurder van Safex, sê koring is om verskeie redes ’n aanloklike beleggingsbate.


“Dit is ’n stapelgewas en is belangrik vir die alledaagse lewe regoor die wêreld. Ons huidige koringkontrak is die JSE se naasmeeste likiede landboukommoditeit en dus is dit nie vreemd dat ons talle versoeke ontvang het om ’n internasionale verwysingspunt te kry nie.”


Kommer oor toestande

Met ’n kontrakgrootte van 50 ton weerspieël die nuwe kontrak dié van die plaaslike, bestaande kontrak binne dieselfde tydperk.


Gravelet-Blonding sê ’n onlangse studie het aangedui dat kommer oor droë toestande die globale produksie kan verlaag. ’n Verhoogde vraag na koring in ontluikende markte kan terselfdertyd die prys van koring verhoog.


Die kontrakte is vanoggend ingestel met vervaldatums in September 2011, Desember 2011 en Maart 2012.


Die Suid-Afrikaanse koring-oes gaan moontlik kleiner wees as wat vroeër verwag is. Lees meer hier.


5 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot