AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Koringprys styg oor onrus in Oekraïne

Die onrus in die Oekraïne het ’n styging in die internasionale koringprys veroorsaak.

Die prys van koring het met bykans 5% gestyg in reaksie op die toenemende onrus in die Oekraïne en sprake van 'n inval deur Rusland.

Die styging is as gevolg van vrese by koringinvoerders dat oorlog die verskeping van koring uit die Swart See-gebied kan ontwrig, berig die nuusagentskap Reuters.

Volgens die jongste syfers van die Amerikaans departement van landbou gaan Rusland en Oekraïne vanjaar sowat 26 miljoen ton koring uitvoer. Dit is 17% van die internasionale handel in koring.

SA gaan koring van Oekraïne invoer
Suid-Afrika het 'n regstreekse belang by die ontwikkeling van die gebeure. Mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom: Markinligting van Graan SA, het in Februarie by dié organisasie se streekvergaderings op Rietpoel en Moorreesburg gesê Suid-Afrika gaan in 2013/’14 na verwagting 89% (597 915 ton) van sy koringbehoeftes van Rusland en die Oekraïne invoer. Daarvan sal 281 283 ton uit die Oekraïne kom.

Die prys van mielies op Amerikaanse beurse is ook met 2% op en is nou op sy hoogste vlak sedert September 2013. Die Oekraïne het in Februarie 18,5 miljoen ton mielies uitgevoer, terwyl Rusland 3 miljoen ton mielies uitgevoer het.

Oekraïne was in Oktober 2012 in die nuus toe die land ná 'n swak oes 'n verbod op die uitvoer van koring gehef het. Hulle is skerp deur Egipte gekritiseer, een van die wêreld se grootste invoerders van koring, en die Europese Unie, berig Reuters.

Bron: Reuters

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+1.2%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.24
+1.5%
Silwer
21.06
+1.7%
Palladium
2,323.00
+4.4%
Platinum
934.00
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot