AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Koringtarief verhoog tot R1 224/ton

Die tarief op ingevoerde koring is pas verhoog tot R1 224,31 per ton.

Die Departement van Finansies het aangekondig dat die tarief op ingevoerde koring van R911,20 per ton verhoog word tot R1 224,31 per ton.

Die ministerie stel ook voor dat die huidige veranderlike invoertariefformule "spoedig" hersien word. Die huidige formule sal tot die einde van die jaar geld.

Hy is bly die verhoogde tarief is uiteindelik afgekondig, sê mnr. Andries Theron, een van Graan SA se ondervoorsitters. "Dis jammer dit het so lank geneem, want die gesloer het groot onsekerheid in die mark veroorsaak."

Hy sê die tarief het ’n "enorme" impak op die winsgewendheid van koringboerdery. "As die tarief nie in plek is nie, sal hoogstens 30% van die boere dit maak."

Volgens hom behoort die verhoogde prys wat Suid-Afrikaanse boere met die tariefverhoging kry – veral boere in die noordelike koringstreke – aanmoedig om meer te plant. "Bothaville, Bultfontein, Fouriesburg, Bethlehem en Reitz het goed reën gekry. Ons verwag dat hulle substansieel meer koring gaan plant."

'Moet uitwerking dophou'

Mnr. Boikanyo Mokgatle, uitvoerende direkteur van die Meulenaarskamer, sê hulle het die tariefverhoging verwag, maar is bekommerd dat dit inflasie op ’n stapelvoedsel, soos brood, gaan verhoog. Hulle verwag dat brood se prys met 62 sent kan styg. Hy sê as hy kyk na die voorneme om te plant, lyk dit nie asof die tarief sy doel dien om koringproduksie te verhoog nie. "Ons verwag nie dat daar nie beskerming vir koringprodusente moet wees nie, maar ons moet die uitwerking daarvan op voedselsekerheid in gedagte hou.”

Theron sê dit is verkeerd om die moontlike uitwerking van die tarief op voedselpryse te gebruik om nié die tarief te verhoog nie. "Die tarief skop net in as die oorsese prys daal. Hoe kan dit ’n verskil aan die broodprys maak?"

Mokgatle verwelkom die Ministerie van Finansies se voorstel dat die formule waarvolgens die tarief bereken word, hersien word, maar Theron sê hulle is bekommerd oor die voorstel.

Die Ministers van Handel en Nywerheid en Finansies het in 1999 ’n beleidsbesluit geneem om ’n tariefvasstellingsproses vir sekere landbouprodukte in te stel. Toe is besluit dat ’n toename of afname in die tarief op koring, suiker en mielies gereguleer en bestuur sou word deur formules wat op ’n stelsel van ’n verwysingsprys gebaseer is. Die Ministerie van Finansies het voorgestel dat die hersiening van tariefformules ook vir suiker en mielies gedoen word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot