AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Korreksie van foutiewe berig oor vee-invoer uit buurlande

? Foutiewe berig is op Landbou.com en in Landbouweekblad gepubliseer oor “verwarrende regulasies vir invoer van vee”. Dit het groot verwarring veroorsaak.

In die artikel “‘Verwarrende’ invoerregulasies herroep” in die Landbouweekblad van 22 Julie word verkeerdelik berig dat nuwe invoerregulasies wat sedert 1 Julie in werking is, en wat invoere van lewende diere uit Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland reguleer, herroep is. Die berig daaroor op Landbou.com is reeds geskrap.

Hierdie regulasies is inderwaarheid nog steeds geldig.

Wat wel verander het, is dat die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye onlangs 'n gewysigde standaard-operasionele prosedures (‘standard operating procedures’, of SOP’s) uitgereik het vir die invoer van lewendehawe vir voerkrale en abattoirs wat daarvoor goedgekeur en gelys is.

Hierdie nuwe SOP’s is uitgereik ná konsultasie tussen die Departement Landbou, Bosbou en Visserye en die bedryf. Dit sit spesifieke voorwaardes uiteen waaronder voerkrale en abattoirs kwytgeskeld kan word van die nuwe, strenger dieregesondheid-regulasies wat op 1 Julie in werking getree het, en dit bepaal dat invoerders wat aan hieride voorwaardes voldoen, invoerpermitte kan kry.

Die nuwe invoerregulasies is ingestel om beter kontroles daar te stel om te verhoed dat aansteeklike siektes oor die grens versprei word dit bepaal dat ingevoerde vee voldoende getoets word en gekwarantyn word voordat hulle in aanraking kom met binnelandse diere .

  • Vir invoere na gelyste abattoirs is die doel van die SOP om te verseker dat vee getoets word, in geseëlde trokke oor die grens kom, en dat die seël dan slegs onder baie spesifieke toestande gebreek word alvorens die diere geslag word.
  • Vir invoere na gelyste voerkrale skryf die SOP voor dat die diere ook in geseelde trokke vervoer word en dat die voerkraal effektief soos ’n kwarantyngebied vir vee funksioneer, en dat ingevoerde diere nie in aanraking kom met plaaslike diere, of uit die voerkraal in die plaaslike veemark beland nie.

Landbouweekblad en Landbou.com het in die artikel  verkeerdelik die Departement Landbou, Bosbou en Visserye se direkteur dieregesondheid, dr. Mpho Maja, aangehaal oor ’n vroeëre geleentheid waar die departement nuwe invoervoorwaardes herroep het hangende verdere bedryfskonsultasies. Dr. Maja het nie dié opmerkings gemaak oor die nuwe SOP wat uitgereik is nie.

* Landbouweekblad vra om verskoning aan dr. Maja dat ons haar buite konteks aangehaal het, en vir die verwarring wat hierdeur geskep word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.28
+0.2%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,630.15
+0.5%
Silwer
18.48
+0.7%
Palladium
2,096.99
+2.6%
Platinum
854.00
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot