AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9034
84,00
CORN
07 Okt
-
4822
4,00
SOYA
07 Okt
-
9530
0,00
SUNS
07 Okt
-
10410
163,00
WEAT
07 Okt
-
7207,6
-2,40
WMAZ
07 Okt
-
5087
27,00
YMAZ
07 Okt
-
4847
-3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kos-inflasie begin eersdaags daal – BFAP

Inflasie van stapelvoedsel gaan binnekort begin daal as boere op verwagte gunstiger weer reageer.

Die BFAP (buro vir voedsel- en landboubeleid) se jongste vooruitskouings toon stapelvoedsel-inflasie gaan binnekort begin daal as produsente op verwagte gunstiger weersomstandighede reageer.

"As die reënval in die 2016/’17-seisoen normaal is, en die gemiddelde R/$-wisselkoers vir 2017 is R16,44, wys ons projeksies die gemiddelde prys vir wit mielies in 2017 sal 36% laer as vanjaar wees. Daarvolgens behoort die gemiddelde mieliemeelprys sowat 19% laer te wees."

In Januarie het BFAP jaar-op-jaarinflasie van 29% vir die stapelvoedselmandjie voorspel. Vir supermieliemeel was dit in Januarie reeds 22%. Hoewel die somersaaigebiede onder erge droogtetoestande gebuk gegaan het, het hulle net twee van die drie "droogtedrumpels", dié van Oktober tot Januarie en Februarie, bereik. As gevolg van kleiner aanplantings in die tydperke het die prys van wit mielies van uitvoerpariteitsvlak tot invoerpariteitsvlak gestyg, én het voer- en weidingstekorte veeboere genoodsaak om diere te slag en produksie in te kort.

Met Maart se goeie reën verwag BFAP die derde droogtedrumpel van Maart tot April sal nié oorgesteek word nie. BFAP sê die prys van mieliemeel styg steeds omdat pryse drie maande neem om deur die hele voorraadketting te werk.

Samewerking tussen die mieliebedryf en die Regering help egter om verdere stygings te verhoed en veral te verseker dat genoeg witmielies ingevoer kan word. "In die stadium kan wit mielies net van Meksiko ingevoer word. As toegewings in die invoerregulasies vir geneties-gemodifiseerde organismes gemaak kan word, kan wit mielies van Amerika ingevoer word. Ons beraam dat dié prys sowat 10% laer kan wees as die invoerpariteitsprys uit Meksiko."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.61
-0.0%
Silwer
20.79
+0.6%
Palladium
2,275.50
+0.6%
Platinum
933.00
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,272
-0.2%
Alle aandele
65,669
-0.3%
Hulpbronne 10
63,678
+0.6%
Industriële 25
79,478
-0.7%
Finansiële 15
13,991
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot