AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9355
-83,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
8700
-9,00
SUNS
27 Sep
-
9870
-98,00
WEAT
27 Sep
-
7035
-23,00
WMAZ
27 Sep
-
4824,4
-41,60
YMAZ
27 Sep
-
4752
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kos vir ’n halfmiljoen kinders elke dag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Michael Daniels, ’n werknemer, wys ’n kilogramsak met die poeiermengsel van mieliemeel, sojaproteïen, vitamiene en minerale wat in Outside the bowl Africa se fabriek op Wellington gemaak word. Foto: Amelia Genis
Mnr. Michael Daniels, ’n werknemer, wys ’n kilogramsak met die poeiermengsel van mieliemeel, sojaproteïen, vitamiene en minerale wat in Outside the bowl Africa se fabriek op Wellington gemaak word. Foto: Amelia Genis
’n Veldtog om in 2022 voedsame kos aan 500 000 kinders per dag te gee, is op 1 Oktober op Wellington bekend gestel. Die kos sal aan kinders in Suid-Afrika, Kenia en Ghana gegee word.

“500 000 per dag” is ’n inisiatief van Outside the bowl Africa, ’n organisasie sonder winsbejag wat sedert 2016 kos aan duisende kinders in die vorm van pap of ’n drankie verskaf.

Hulle span saam met kommersi?le vennote en globale stigtings om genoeg geld in te samel om die halfmiljoenmikpunt te behaal en kon op 1 Oktober aankondig dat hulle reeds die mikpunt vir die eerste kwartaal van 2022 bereik het.

Die Bryan Habana-stigting van die oud-rugbyspeler Bryan Habana is die eerste ontvanger van kos vir 500 000 kinders per dag. Habana het by die geleentheid gesê die “500 000 per dag”-projek is ’n volhoubare projek wat ’n groot verskil maak. 

Voedsame mengsel

Die kos wat hulle verskaf, is ’n poeiermengsel wat met water of melk aangemaak kan word. Dit bevat mieliemeel, sojaproteïen, minerale en vitamiene en verskaf 80% van ’n kind se daaglikse behoeftes. Dit is met die hulp van ’n voedselwetenskaplike ontwikkel en word in Outside the bowl Africa se fabriek op Wellington gemaak.

Outside the bowl Africa is begin toe mnr. Mark Maingard, uitvoerende hoof, “geroep” is om honger mense te voed en mnr. Marais Greyling “geroep” is om minderbevoorregte jong mense in die gasvryheidsbedryf op te lei.

Hulle het die projek op 29 Mei 2016 in die Paarl begin en twee maande later die eerste 200 maaltye aan Magda’s Soup Kitchen gelewer. Deesdae voed hulle 25 000 kinders per dag

Die organisasie ondersteun ook sentrums vir vroe? kinderontwikkeling, crèches, nie-regeringsorganisasies en behoeftige gemeenskappe. Die opleiding in die gasvryheidsbedryf help jong mense om werk te kry.
“500 000 per dag”-veldtog
‘n Veldtog om geld in te samel om in 2022 ’n halfmiljoen kinders per dag kos te gee, is op Wellington bekend gestel. Mnre. Marc Maingard, uitvoerende hoof van Outside the bowl Africa, Bryan Habana, wie se stigting deur die veldtog bevoordeel word, Bradley Lynn wat die “500 000 per dag”-veldtog bestuur, en Regardt van Tonder van Legado Coffee, een van die kommersi?le vennote, het die geleentheid bygewoon. Foto: Amelia Genis
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
19.41
-0.4%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,637.82
+0.9%
Silwer
18.70
+1.9%
Palladium
2,053.50
+0.5%
Platinum
861.00
+0.9%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,047
-0.4%
Alle aandele
63,371
-0.4%
Hulpbronne 10
55,996
-0.4%
Industriële 25
79,076
-0.6%
Finansiële 15
13,985
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot