AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Koskrisis in Suider-Afrika vererger

Die koskrisis in Suider-Afrika het die afgelope tyd vererger en die aantal mense wat oor die volgende sewe maande hongersnood in die gesig staar het van 12,8 miljoen na 14,4 miljoen toegeneem.

Mnr. James Morris, hoof van die Verenigde Nasies (VN) se wêreldwye voedselprogram (WVP), het ná 'n feitesending in die streek in Johannesburg gesê die krisis moet nou voorrang geniet in die internasionale gemeenskap. "Die menseramp is nie net 'n verwoestende werklikheid nie, maar vererger ook vinniger as wat ons aanvanklik voorspel het."

Hy sê die toename in mense in nood word veroorsaak deur 'n tekort aan mielies en mense se gebrekkige toegang daartoe. Minder voedsel, kommersieel sowel as hulpvoorrade, is ingevoer as wat beraam is en pryse het die hoogte ingeskiet.

Die lande wat die kwaaiste geraak word, is Zimbabwe, Malawi, Zambië, Mosambiek, Swaziland en Lesotho. Hy sê die koskrisis word vererger deur die MIV/vigs-pandemie wat mense se kwesbaarheid teen infeksie en siektes verhoog. "Hierdie krisis is anders as enigiets wat ons nog aanskou het. MIV/vigs is besig om gemeenskappe lam te lê en die werkmag af te maai."

Vooruitsigte vir volgende jaar se oeste lyk ook duister tensy kleinboere voldoende saad en kunsmis ontvang voor planttyd, wat oor 'n maand begin. Mnr. Morris sê sonder beleggings in die landbou, is daar geen hoop om die situasie te stabiliseer nie, om nie eers te praat van voedselsekuriteit te herwin nie. Hy sê die invloed van die huidige El Niño-verskynsel op die streek se weer is ook nog nie in ag geneem nie.

In Julie het die VN sowat R6,4 miljard van die internasionale gemeenskap versoek vir voedsel- en ander noodhulp in Suider-Afrika. Van die sowat R5,3 miljard wat vir voedselhulp nodig is, is 36 % reeds beskibaar gestel en is daar goeie hoop vir nog 30 % binnekort. Vir ander hulp, soos gesondheidsdienste, is daar egter nog net sowat R125 miljoen beskibaar gestel.

27 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot