AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kospakkies vir plaaswerkers

’n Bedrag van R250 000 is deur die Oceana Groep geskenk ná versoeke vir skenkings aan plaaswerkers.

Agt gemeenskappe is deur die Oceana Groep geïdentifiseer om kospakkies te ontvang nadat die maatskappy ’n donasie van R250 000 gemaak het.

Dié donasie het gevolg op ’n versoek van me. Tina Joemat-Petersson vir hulp aan plaaswerkers wat geraak is deur die onlangse stakings in die Wes-Kaap.

Die gemeenskappe wat sal deel in die Oceana Groep se donasie sluit Bergrivier, Malmesbury, Khayamandi, Wellington, Paarl, die Lourensford Wynlandgoed in Somerset-Wes en Citrusdal in. Altesaam 16 dorpe is deur die geweldadige stakings geraak, en vir die duur van die stakings het baie werkers nie lone verdien nie.

Die kospakkies sal deur die Food Bank in Kaapstad verpak en aan die gemeenskappe uitgedeel word.

Altesaam 6000 kospakkies
Intussen is ’n totaal van 6000 kospakkies verlede week en oor die naweek in De Doorns, waar die onluste begin het, uitgedeel. Die pakkies bestaan uit produkte, soos mieliemeel, rys, kookolie en ander goedere. Dié pakkies is deels deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye befonds, ná die departement ’n bedrag vir hulp beskikbaar gestel het.

Ander maatskappye wat ook reeds donasies gemaak het, is Tiger Brands, Hortgro en Albany in Bellville.

Joemat-Petersson het haar dank uitgespreek teenoor alle donateurs wat reeds op haar versoek gereageer het. “Van die beamptes van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, wie saam kos ingesamel en deur die Food Bank geskenk het, na die maatskappye wat hulle ondersteuning gegee het sowel as die algemene publiek, is die boodskap duidelik dat die rol van plaaswerkers, en hulle lot, na alle sfere van die samelewing verhoog is.”

Intussen het me. Annette Steyn, die Demokratiese Alliansie (DA) se verteenwoordiger vir landbou, ’n versoek aan betrokkenes gestuur om die gemeenskappe van Prince Alfred Hamlet ook met dié donasies by te staan. Sy sê sowat 200 families is geraak nadat drie fabrieke tydens die stakings afgebrand is.

Food Bank se kantore in Kaapstad sal tot eerskomende Vrydag, 21 Desember 2012, oop wees om donasies te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-0.4%
Rand - Pond
19.56
-0.9%
Rand - Euro
17.42
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,645.23
+0.1%
Silwer
18.82
-0.3%
Palladium
2,067.50
-0.3%
Platinum
863.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,614
-0.9%
Alle aandele
62,901
-0.8%
Hulpbronne 10
55,481
-1.5%
Industriële 25
78,562
+0.2%
Finansiële 15
13,864
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot