AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Kosproduksie in SA van ramp gered?

Kosproduksie in SA sou in duie gestort het as grondhervorming suksesvol toegepas was, omdat so baie grond nou onbenut lê, sê mnr. Ernest Pringle.

Die Regering moet nou begin om die belangrike rol wat kommersiële boere speel na waarde te skat. “Boere is nie slegs voedselverskaffers aan die nasie nie, maar ook ’n groot verdiener van buitelandse betaalmiddele en die ruggraat van die landelike ekonomie,” sê mnr. Ernest Pringle, voorsitter van Agri Oos-Kaap.

Hy het gesê die geld wat sedert 1994 aan grondhervorming bestee is, reeds 37% van ál die beskikbare landbougrond teen markwaarde kon gekoop het. “Maar as dit gebeur het, sou voedselproduksie ineengestort het aangesien baie van die grond wat wel herverdeel is, nou onproduktief lê.”

In sy voorsittersrede op Agri Oos-Kaap se jaarkongres in die Baai, waarop mnr. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC die hoofspreker is, het Pringle min goeie woorde vir die Regering gehad. Hy het gebrekkige onderwys, hoë misdaad, onbetroubare elektrisiteitvoorsiening, swak infrastruktuur en grondherverdeling as die belangrikste knelpunte uitgesonder wat die land oor die afgrond kan stuur as die Regering nie begin om die probleme daadwerklik aan te spreek nie.

Met verwysing na die herverdeling van grond het hy uit ’n verslag van die Raad vir Geesteswetenskappe (HSCR) aangehaal wat in 2006 bevind het dat slegs een derde van alle volwasse swartes in die land toegang tot grond wil hê om kos te produseer. Hiervan het 48% gesê dat hulle met een hektaar of minder tevrede sal wees en 25% met minder as 5 hektaar. “Deel van die oplossing is dat hulle op kleinhoewes boer, maar dit kan net werk as hulle toegang tot voldoende water het.”

Pringle het gesê hoewel die Nasionale Ontwikkelingsplan aanbeveel dat beter gebruik van kommunale grond gemaak moet word en dit die lewensgehalte van minstens 370 000 mense kan verbeter, die huidige Regering tradisionele leierskap as ’n heilige koei behandel.

Met verwysing na die Salem-hofuitspraak dat die inheemse bevolking ’n reg tot die grond het wat deur wit boere besit word, het hy dit verwelkom dat Agri SA ’n bedrag van tot R500 000 beskikbaar sal stel vir die regskoste van die grondeienaars. Daar is nou appèl hieroor aangeteken. “Die presedent wat met die uitspraak geskep is, is te gevaarlik is om te ignoreer.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot