AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kospryse gaan bly styg

Die prys van mieliemeel gaan voor die einde van die jaar met nog sowat 15 % tot 20 % styg en die pryse van ander basiese kossoorte gaan ook nog styg of minstens die huidige hoë vlakke handhaaf.

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende direkteur van die SA Meulenaarskamer, het dié waarskuwing gerig te midde van die verwagting dat die Kabinet vandeesweek stappe oor voedselprysstygings gaan bespreek.

"Die waarheid is dat mielies en koring, wat vroeër teen laer pryse aangekoop is, nou opgemaal is en teen baie hoër pryse vervang moet word," sê mnr. De Villiers.

Syfers vir Augustus deur Statistieke Suid-Afrika het 'n styging van 18,1 % in algemene kospryse sedert verlede jaar getoon. Pryse van graanprodukte het met 20,9 % gestyg, vleispryse met 20 %, groentepryse met 18,6 % en die prys van kaas en eiers met 17,3 %.

Mnr. De Villiers sê 'n sak van 12,5 kg supermieliemeel wat verlede jaar R21,25 gekos het, kos nou R40 en sal voor die einde van die jaar waarskynlik R46 kos. Dieselfde neigings geld vir geel mielies en dit het 'n ernstige uitwerking op die markte vir vleis, eiers, pluimvee en melkprodukte.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA, sê meulenaars betaal al lank die hoër prys vir mielies en soek net verskonings om die prys nog te verhoog. Hy sê daar behoort gekyk te word na die wins van meulenaars en die kleinhandel wat 'n vaste persentasie neem, ongeag die prys.

Oor mieliepryse die volgende paar maande sê mnr. Botma Amerikaanse en plaaslike klimaatstoestande sowel as die waarde van die rand speel 'n deurslaggewende rol. Vrese vir die moontlike invloed van 'n El Niño-verskynsel kan pryse opjaag.

Intussen het mnr. Alec Erwin, Minister van Handel en Nywerheid, gesê die skuld vir hoë kospryse kan veral nie voor die deur van boere gelê word nie en dit is moeilik om skuldiges in die res van die aanbodketting uit te wys.

Beeld berig die Regering oorweeg meganismes om die armes te help sonder om op groot skaal met prysbeheer of subsidies in die ekonomie in te meng. Mnr. Erwin het gesê inmenging kan makro-ekonomiese probleme veroorsaak, wat op lang termyn groter probleme vir die ekonomie en die bevolking kan beteken.

Mnr. Erwin het gesê hy steun mnr. Tito Mboweni, president van die Resewebank, se siening dat 'n onafhanklike verbruikersbeweging nodig is om wag te hou oor maatskappye wat pryse onnodig verhoog. "Verbruikers kan inderdaad 'n groot rol speel om gesonde mededinging te verseker en die manipulering van pryse uit te wys."

8 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot