AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kospryse ‘kan met meer as 25% styg’

Die drastiese loonverhoging op kort kennisgewing gaan sommige produsente uit produksie dwing.

Baie min landboubedrywe toon  10% wins of meer. Die drastiese loonverhoging op kort kennisgewing  gaan sommige produsente  uit produksie dwing. Dit beteken  dat die aanbod verlaag en produktepryse  opskiet, sê mnr. Philé  van Zyl, uitvoerende bestuurder  van ZZ2, een van die grootste  tamatie- en uieprodusente in die  land. 

Hy meen voedselpryse kan met  25% of meer styg.  Die Nasionale Verbruikersunie  (NVU) sê hy ondersteun nie  die loonverhoging nie. Me. Tuti  Rudman, voorsitter van die NVU,  vra wat help die verhoging as dit  kospryse laat styg en kos vir behoeftiges  onbekostigbaar raak? 

“Die volhoubaarheid van voedselproduksie  is vir ons ’n groot  bekommernis. Boere moet winsgewend  wees anders hou hulle op  produseer.  “Die bose kringloop van onpraktiese  en onvolhoubare loonverhogings  raak die armes die  meeste. Verbruikers gaan weer  die spit afbyt,” sê sy. 

Negatiewe uitwerking op voedselpryse
Dr. John Purchase, uitvoerende  bestuurder van AgBiz, sê die hoër loonkoste gaan beslis ’n uitwerking  op voedselpryse hê.  “Die koste om sake te doen, styg  vinniger as produkpryse. Boere  kan nie al die kosteverhogings  verwerk nie. ’n Groot deel van  die loonverhogings sal verseker  deurgegee word na die verbruiker.” 

Purchase sê daar is verdere implikasies  vir die arbeidsituasie.  “Dit is juis die arbeidsintensiewe  bedrywe wat na die buiteland  uitvoer. Hulle kan nie prysverhogings  deurgee nie, want die  kopers skuif bloot oor na mededingers.  “As dié bedrywe weens hoë  koste onmededingend raak en  markte verloor, moet hulle weer  herstruktureer en aanpassings  maak wat nóg afleggings beteken,”  sê hy. 

Liefdadigheidsorganisasies sê  dit sal vir hulle baie sleg wees indien  voedselpryse styg.  Volgens me. Soekie Thomas  van Huis Ebenhaeser in Daspoort,  Pretoria, wat vir 60 mense  kos gee, sal die getal mense wat  gehelp word, verminder moet  word.  “Ons sien reeds ’n verskil in  veral groenteskenkings wat minder  raak.” 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,725.19
+1.5%
Silwer
21.18
+2.3%
Palladium
2,320.50
+4.3%
Platinum
936.83
+3.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot