AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9234
80,00
CORN
07 Okt
-
4820
2,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10480
54,00
WEAT
07 Okt
-
7206
-4,00
WMAZ
07 Okt
-
4988,2
23,20
YMAZ
07 Okt
-
4851
1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kospryskomitee se opdrag bekend

Benoemings vir lede om in die Regering se komitee vir die monitering van voedselpryse te dien, het verlede week gesluit. Me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, het intussen die opdrag aan die voorgenome komitee bekend gemaak.

Die komitee sal ondersoek moet instel na en dophou hoe pryse vasgestel word, asook hoe mededingend dit in die voedselvoorsieningsketting is. Spesifieke stappe moet dan deur die komitee aanbeveel word wat die Regering moet doen sou daar iets skort met die mededinging in die voedselketting. Dié komitee sal onder die vaandel van die Nasionale Landboubemarkingsraad (LNR) funksioneer. Die LNR-sekretariaat, bygestaan deur kundiges van Statistiek SA, die Departement van Handel en Nywerheid, die Departement van Landbou, asook kundiges op die gebied van ekonomiese sake, finansies en die reg, sal die komitee ondersteun met al die tegniese werk. Die komiteelede sal vir een jaar aangestel word, waarna die raad van die LNR dit aan die einde van die kalenderjaar sal hersien. Die komitee sal maandeliks skriftelik verslag moet doen aan die raad van die LNR wat op sy beurt kwartaalliks aan die Minister van Landbou en Grondsake verslag sal moet doen. Volgens me. Didiza sal die komitee moet kyk na die samestelling van die voedselmandjie, die voedselprodukte in volgorde van belangrikheid van die arm en kwesbare groepe moet identifiseer, die voorsieningskettings vir die verskillende produkte moet ondersoek en beskryf en vasstel hoe lank dit in die voedselketting is teenoor die waarde daaraan toegevoeg. 'n Ontleding van elke voorsieningsketting moet die getal produsente, verwerkers en handelaars bevat. Die komitee moet aanbevelings doen oor wat 'n toepaslike omgewing sal wees vir die optimale vasstelling van voedselpryse, hersien hoe doeltreffendheid die navorsingstelsels van die Regering in dié opsig is, asook hoe doeltreffend die Regering die vasstelling van voedselpryse moniteer en inligting daaroor bekend maak. Hierbenewens moet die komitee 'n databasis skep en in stand hou vir die monitering en nasionale vasstelling van voedselpryse, terwyl hy ook die voedselsituasie op 'n streekgrondslag in die lande binne die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap moet moniteer.13 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.78
-0.1%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,273.53
+0.5%
Platinum
932.87
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,282
-0.2%
Alle aandele
65,655
-0.3%
Hulpbronne 10
63,572
+0.5%
Industriële 25
79,493
-0.7%
Finansiële 15
14,000
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot