AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kostekort moet wekroep wees

Die skrikwekkende tekort aan kos in verskeie Afrikalande moet vir die Suid-Afrikaanse Regering 'n wekroep wees om meer aandag en geld aan landbounavorsing te bestee.

Dr. Jan Dreyer, direkteur van die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) op Potchefstroom, het by die oorhandiging van die instituut se jongste jaarverslag en Mielie-inligtinggids (MIG 2002) aan ampsdraers van Graan Suid-Afrika tydens die Nampo-oesdag op Bothaville gesê sy boodskap aan alle Suid-Afrikaners is: "Word wakker! Wanneer stapelvoedsel opraak, raak dit die hele ekonomie. As navorsing na stapelvoedsel agterweë bly, kan dit rampspoedige gevolge vir almal hê; veral die armstes onder die armes."

Genoeg geld is nodig om die Landbounavorsingsraad (LNR) in staat te stel om te sorg dat die bestendige produksie van stapelvoedsel voortgaan deur volgehoue navorsing te doen. Slegs dan sal die bevolking deurgaans genoeg kos hê, wat hulle teen bekostigbare pryse kan koop. Hy is egter bekommerd dat dit in die toekoms nie meer moontlik sal wees nie, omdat mededingendheid 'n probleem gaan wees.

Die afgelope jare het Suid-Afrika gereeld 'n oorskot aan hierdie graan, maar die land kry soms droogtes en ongunstige toestande kan later verwag word. Dan sal tekorte ontstaan en Suid-Afrika sal kos teen groot koste en moeite moet invoer en versprei.

Min Suid-Afrikaners kwalifiseer hulle deesdae in 'n landbourigting, omdat dit nie glansryk is nie. Dit is ook harde, moeilike werk - "nie 'n werk vir 'sissies' nie". Intussen ly miljoene mense in Afrika honger, want die vasteland produseer te min kos. Die probleem sal toeneem as te min jongmense landbou studeer.

Dr. John Purchase, senior adjunk-direkteur, het gesê hy is tegelykertyd trots, erkentlik en teleurgesteld. Trots op die kerngroep navorsers wat internasionaal erkenning geniet en omdat die navorsing wat in die gids vervat is, vraaggedrewe is en net aan werklike knelpunte aandag gee. Erkentlik teenoor die primêre finansiers, naamlik die kommoditeitstrusts. Teleurgesteld omdat staatsfinansiering die afgelope vyf jaar voortdurend besnoei is. Dit het die instituut se wetenskaplike vermoë erg benadeel. Verdere gebrekkige finansiering vanaf owerheidsweë sal 'n beduidende uitwerking op die plaaslike graanbedrywe se vermoë hê om internasionaal mee te ding. Dit sal uiteindelik tot omvattende voedselprysskokke lei.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA, het gesê die Mielieinligtinggids is vir boere goud werd, want dit stel hulle in staat om wetenskaplik te boer. Elke mielieboer behoort dit soos 'n werkdokument te gebruik.

27 Mei 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot