AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Koster, Swartruggens: ‘Soms stink die water na vis’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rioolwerke by Koster in Noordwes waar inwoners tot regstappe oorgegaan het om wateraanlegte te help herstel in 2021. Foto: Verskaf
Die rioolwerke by Koster in Noordwes waar inwoners tot regstappe oorgegaan het om wateraanlegte te help herstel in 2021. Foto: Verskaf

Nadat die gemeenskappe in ’n ongewone stap in 2021 met die hooggeregshof se hulp beheer oor die dorpe se watersuiweringsaanlegte en riooldienste oorgeneem het en alles in ’n kort tydjie reggeruk het, sit hulle nou weer net waar hulle was.

“Die rioolaanlegte op Koster en Swartruggens staan stil en daar is niemand in sig nie, behalwe die sekuriteitswagte,” sê mnr. Carel van Heerden, voorsitter van Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI). “So ook met die watersuiweringsaanleg. Ons het net sporadies water en dan is dit bruin en soms stink die water na vis.”

Die jongste terugslag in die hof was toe die hooggeregshof in Mmabatho beslis het die munisipaliteit se besluit om Magalies Water aan te stel om die dienste te bestuur, was nie irrasioneel nie. Dit volg ná ’n hersieningsaansoek van die KBI om die aanstelling as irrasioneel verklaar te kry nadat die munisipaliteit self onder eed verklaar het die gemors waarin die dorpe verkeer, is Magalies Water se skuld. Nogtans is voortgegaan met die aanstelling.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.1%
Rand - Pond
22.03
+0.2%
Rand - Euro
19.34
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
982.89
+0.2%
Palladium
1,494.96
+1.2%
Goud
1,981.19
+0.0%
Silwer
23.95
+0.2%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,575
-0.7%
Alle aandele
76,177
-0.7%
Hulpbronne 10
66,578
-1.4%
Industriële 25
102,914
-0.3%
Finansiële 15
15,495
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot