AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Koue skouer vir landbou in Begroting

Die fokus op kleinskaalse boere in die Begroting - ten koste van kommersiële boere - het kritiek uit landboukringe ontlok.

’n Geleentheid is verlore laat gaan om die kommersiële landbou in die Begrotingsrede te betrek, was mnr. Dawie Maree, ekonoom van Agri SA, se reaksie op mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, se rede.

Volgens Gordhan gaan sowat R7 miljard bestee word aan opleiding van en finansiële steun aan 435 000 bestaansboere en 54 000 kleinboere, asook die verbetering van voorligtingsbeamptes.

Gordhan het ook verwys na die beleidsaksieplan vir die landbou waarvolgens 1 miljoen werkgeleenthede teen 2030 in dié sektor geskep moet word.

Maree, een van die kenners wat ’n Absa Agribesigheid-bespreking van die Begrotingsrede bygewoon het, het gesê dit is teleurstellend dat op kleinboere gefokus word omdat kommersiële landbou die grootste bydrae kan lewer.

Fokus op kleinboere
Mnr. Billy Morokolo, hoofdirekteur van landbouverwerking en bemarking van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, het die fokus op kleinboere as “problematies” beskryf.

Gordhan het na vennootskappe tussen die Regering en die private sektor verwys, maar Morokolo vra waarom daar dan net op kleinboere gefokus word. “Die beleidsaksieplan vir landbou behoort die hele sektor in te sluit, anders word die hele punt gemis. Ek is nie seker of kleinskaalse boere daardie soort getalle sal kan genereer nie. Globaal word groot (boerdery) baie aantrekliker as klein.”

Morokolo het gesê meer kan gedoen word om seker te maak die landbou kry die aandag wat dit verdien. In die Europese Unie word 38% van die begroting aan die landbou bestee, terwyl dit in Suid-Afrika minder as 1% is.

Gordhan se verwysing na die Nasionale Ontwikkelingsplan en besteding op infrastruktuur is baie belangrik, sê mnr. Ernst Janovsky, landbou-ekonoom van Absa Agribesigheid. Beter infrastruktuur, soos elektrisiteit, spoorweë en hawens, kan ’n land ekonomies meer aktief maak, maar hy was teleurgesteld in hoe min na die landbou verwys is.

Boesem nie vertoue in nie
Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, het gesê: “Met die verhoging in die brandstofheffing van 12c/liter, plus die verhoging in die heffing vir die Padongelukkefonds met ’n verdere 8c/liter, boesem die Regering nie vertroue in nie.”

Prof. Tobias Doyer van die University of Africa, het gesê wêreldwyd is e-tol-stelsels ’n baie interessante en “sagte” manier vir regerings om geld in te samel. “Wat my méér pla is hóé daardie geld bestee word. Hoeveel van hierdie geld gaan deur korrupsie verlore – en ek wil sekerlik tog nie die president se huis met my e-tolgeld betaal nie.

“As ons meer oortuig is dat ons belastinggeld doeltreffend bestee word, sal dit tog soveel makliker wees om daartoe by te dra.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot