AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Krag: Hoogtepunt van tekort in 2012

Suid-Afrika se kragtekort kan in 2012 ‘n hoogtepunt van 9 TeraWatt per uur of 1 000 MegaWatt bereik, sê Eskom.

Suid-Afrika se kragtekort kan in 2012 ‘n hoogtepunt van 9 TerraWatt per uur of 1 000 MegaWatt bereik, sê Eskom.


Luidens ‘n berig op Engineering News Daily het die kragvoorsiener dié berekening gedoen na aanleiding van die Medupi-kragsentrale wat eers teen die einde van 2012 ten volle in werking sal wees.


Mnr. Brian Dames, hoof uitvoerende beampte van Eskom, sê derhalwe is dit van uiterste belang dat die “landsplan” van die Nasionale Ekonomiese Ontwikkeling- en Arbeidsraad (Nedlac) dringend afgehandel moet word sodat die tekort aangespreek kan word.


Sonder dat dié plan in berekening gebring word, word die elektrisiteitstekort vir volgende jaar op 6 TW per uur geskat. In 2012 sal dit 9 TW per uur wees, in 2013 3 TW per uur, in 2014 2 TW per uur en in 2015 1 TW per uur. Dit kan teen 2016 en 2017 na nul val, waarna die tekort weer erg kan toeneem as verdere planne nie in plek is nie.


Oplossings

Volgens Dames is een van die oplossings vir die probleem die instel van bestuursprogramme vir die vraag en gebruik van krag. Hiervolgens moet die gebruik van sonenergiepanele vir geisers en ander kragtoestelle bevorder word, asook die instel van hernubare energie-projekte.


Die bekendstelling van projekte vir die gesamentlike opwekking van elektrisiteit, asook individuele opwekking van krag, is ook belangrik.


Besonderhede oor ‘n befondsingsplan sal glo binnekort deur die Regering bekendgemaak word. Intussen gaan die kragvoorsiener voort met stappe om steenkool aangedrewe kragstasie in Mpumalanga te voltooi.


27 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot