AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kragkrisis: Ramptoestand se regulasies bekend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma tydens die 2023 Staatsrede. Foto: Liana Mocke
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma tydens die 2023 Staatsrede. Foto: Liana Mocke
Die regering het Maandagaand uiteindelik die rampregulasies vir die kragkrisis afgekondig.

Die regulasies is in die Staatskoerant afgekondig nadat pres. Cyril Ramaphosa ’n nasionale ramptoestand weens die erge impak van die kragkrisis en die beperkings wat dit op elektrisiteitsverskaffing plaas, tydens sy staatsrede op 9 Februarie aangekondig het.

Sekere kritieke en spesifieke infrastruktuur sal, waar dit moontlik is, daarvolgens kwytgestel word van beurtkrag. Die kritieke infrastruktuur wat deur die regulasies uitgelig is, sluit in waterinfrastruktuur soos suiweringsaanlegte, hospitale, spoorweg- en hawe-bedrywighede, kritieke uitsaai- en kommunikasiedienste en waar moontlik voedselproduksie en die opberging van voedsel.

Die regulasies is deur dr. Nkozasana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, afgekondig. Die doel daarvan is om die publiek by te staan, te beskerm en verligting van die kragkrisis te bring. Dit moet ook eiendom beskerm, ontwrigting voorkom en bestry, asook probeer om die vernietigende aard en ander gevolge van die ramp te bestuur. Dit moet die volgende bereik:

  • Die gevolge van beurtkrag minimaliseer op mense se lewensbestaan, die ekonomie, polisiedienste, nasionale veiligheid, veiligheidsdienste, onderwys, gesondheidsdienste, waterdienste, voedselsekerheid, kommunikasie en munisipale dienste;
  • Die gevolge van beurtkrag op dienslewering om mense se lewens te red verminder en bestuur, asook gespesifiseerde noodsaaklike infrastruktuur ondersteun;
  • Maatreëls moet getref word om die aansluiting van nuwe opwekking van elektrisiteit moontlik te maak; en
  • Daar moet voorsiening gemaak word maatreëls om Eskom se aanlegte se prestasie te verbeter.

Lees die volledige Staatskoerant hier.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot