AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kragkwessie kan in hof draai

'n Groep boere van Koedoeskop in Limpopo eis meer as R2,3 miljoen van Eskom vir skade aan hul koringoeste weens swak of geen kraglewering in die kritieke besproeiingstyd in September verlede jaar.

Volgens 'n verslag van 'n landbou-ekonoom het dié boere sowat 30 % of meer van die oes weens droogteskade verloor.

Boere kon 12 uit die 20 werkdae niks of slegs gedeeltelik besproei weens krag met 'n lae spanning of gereelde kragonderbrekings. Volgens die verslag kon die helfte van die besproeiingsiklus met 'n sprinkellyn nie gespuit word nie, terwyl net sowat 60 % van die spuittyd met 'n spilpunt benut kon word.

Volgens die boere het hulle duisende rande se skade aan elektriese toerusting gehad wat nie by die eise ingesluit is nie.

Die probleme het met die opknapping van die Koedoeskop-lyn ontstaan. Ingevolge Eskom se skedulering sou dit net een dag in Julie, een dag in Augustus, twee dae in September en een dag in Oktober verlede jaar raak. Die kennisgewings het die boere blykbaar nie betyds bereik nie en sommige het dit glo nie eers ontvang nie.

Eskom het na bewering nie by die beplanning gehou nie en kontrakteurs was blykbaar tot in Februarie vanjaar nog besig met werk aan die lyn. Boere voer aan Eskom het hulle nie betrek by die beplanning of voorbereiding vir die opknapping nie en daar was nie sprake van 'n wedersydse ooreenkoms nie. Toe boere begin navraag doen oor die kragonderbrekings en lae spanning het Eskom dit aanvanklik ontken, maar wel later toegegee dat krag met 'n lae spanning gelewer is, sê me. Ronéll Pretorius, verteenwoordiger van die boere.

Van die eise is in Oktober verlede jaar ingegee en in Februarie vanjaar afgekeur.

Die eise is in November aan die Nasionale Elektrisiteitsreguleerder (NER) oorhandig, wat Eskom versoek het om dit te heroorweeg. Eskom voer egter aan die opknapping is met die boere se medewete gedoen en dat die eise nie goedgekeur kan word nie omdat dit onregstreekse skade is waarvoor hy nie verantwoordelik is nie.

Die NER het die saak na Eskom terugverwys met 'n versoek dat Eskom die beweerde skakeling met boere met beëdigde verklarings staaf en 'n volledige opgawe van opknappingswerk aan die betrokke lyn verskaf.

"Indien die saak nie bevredigend opgelos word nie, sal boere dit deur die hof laat besleg," sê me. Pretorius.

20 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot