AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Kragpryse kan landbou kelder

Eskom se voorgestelde verhogings sal die landbou se kragrekening meer as verdubbel oor vyf jaar.

Sou Eskom se mees voorstel vir kragtarief-verhogings aanvaar word, sal die landbousektor se elektrisiteitsrekening in die 2017/’18 geldjaar op R3,3 miljard te staan kom. Dít is 110% of R1,7 miljard meer as wat dit tans kos.

Agri SA het Donderdag, 31 Januarie, tydens ’n voorlegging aan die Nasionale Energie Reguleerder (NERSA), gesê hoewel die bedryf net sowat 3% van die land se krag verbruik, staan die kragrekening reeds op R1,56 miljard per jaar.

Die kragvoorsiener vra in sy voorstel vir ’n kragprysverhoging van 16% per jaar vir die volgende vyf jaar.

Verskeie bedrywe bedreig
Volgens die organisasie sal dié verhoging die voortbestaan van verskeie bedrywe binne die sektor bedreig. Een van dié bedrywe is tuinbou. Produsentepryse in die sektor het tydens die 2011/’12 geldjaar met 5,9% gestyg, terwyl insetkostes met 13,8% toegeneem het – wat ’n negatiewe neiging in terme van winsgewendheid aandui.

Die organisasie sê hoewel die akkerbou-sektor beter gevaar het, moet in ag geneem word dat 25% van die voedsel wat in Suid-Afrika geproduseer word, deur energie-intensiewe subsektore, soos besproeiing, verbou word.

Insetkoste skiet die hoogte in
Een van ander kosteverhogings wat die sektor moet absorbeer is ’n verhoging van sowat 20% in watertariewe in die 2013/’14 geldjaar. Dieselpryse het die afgelope jaar tot en met Januarie 2013 met sowat 8% gestyg, en die onderverhaling vir Januarie het Woensdag, 30 Januarie op 52c per liter gestaan  - wat weer ’n verhoging in Februarie 2013 voorspel.

Verder word verwag dat lone met tot 15% verhoog kan word wanneer die nuwe plaaswerkerlone Maandag, 4 Februarie, aangekondig word.

“Gegewe die impak wat die algemene kostestruktuur op die landbou kan hê, wil Agri SA Nersa versoek om alle moontlike opsies te ondersoek met die oog op die moderering van die voorgestelde verhogings,” lui die verslag. Die organisasie sê hulle besef dit sal ’n baie uitgebreide proses wees wat binne ’n kort tyd uitgevoer sal moet word, “maar vir voor die hand liggende redes is dit ’n baie belangrike een.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot