AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kragslenter kom boer duur te staan

’n Boer se deelname aan ’n beweerde slenter om sy kragrekening te verminder, het hom duur te staan gekom.

’n Boer wat gedink het hy gaan ’n derde op sy kragrekening spaar deur ’n beweerde sindikaat vir kragdiefstaldienste R1 500 te betaal, moes uiteindelik ’n boete van R200 000 aan Eskom betaal toe peutering aan kragmeters aan die lig gekom het.

Mnr. Anton Bezuidenhout, een van agt boere wat staatsgetuies in ’n groot kragdiefstalsaak in die Lydenburgse landdroshof in Mpumalanga is, het Maandag (24 Maart) teen mnr. Mondo Viljoen, hoofverdagte in die saak, getuig.

Operation Khanyisa, Eskom se veldtog teen kragdiefstal, het in ’n verklaring gesê Bezuidenhout het getuig Mondo het aan hom vertel hy kan sy elektrisiteitsrekening met tot 30% sny deur ’n fooi van R1 500 te betaal.

'n Sindikaat
Viljoen is na bewering deel van ’n sindikaat wat kragdiefstaldienste lewer, insluitend peutering aan en omseiling van meters. Hy staan tereg op 37 aanklagte van beskadiging aan eiendom, bedrog en diefstal. Die aanklagte spruit voort uit peutering aan meters op verskillende plase landwyd en by ’n hotel in Limpopo.

Volgens Operation Khanyisa het Bezuidenhout en ander getuies pleitooreenkomste met die staat gesluit en staatsgetuies teen Viljoen geword.

Ondersoekers in die saak het in ’n twee jaar lange ondersoek, wat in Pongola in KwaZulu-Natal begin het, uitgebreide bewyse versamel. Die verhoor duur voort.

•In ’n onverwante saak het ses boere verlede jaar op aanklagte van kragdiefstal in die landdroshof op Jan Kempdorp verskyn.

Hulle staan tereg op sewe aanklagte van kwaadwillige beskadiging van eiendom en 262 aanklagte van bedrog, alternatiewelik diefstal. Die totale waarde van die bedrogklagte beloop R388 552. Dié saak duur ook nog voort.

Operasie Khanyisa sê twee derdes van die miljarde rande se kragverliese per jaar is in die sake-, nywerheids- en landbousektore. Kragdiefstal kan by 32211 aangemeld word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot