AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Krimpende ekonomie kan landbou raak

'n Inkrimping in die ekonomie en stygende inflasie kan winsmarges in die landbou op langer termyn onder druk plaas.

Volgens Statistieke Suid-Afrika het die land se bruto binnelandse produk (BBP) in die eerste kwartaal van vanjaar, vergeleke met die laaste kwartaal van verlede jaar, met 0,6% gekrimp.

Me. Lindie Stroebel, bestuurder van agri-besigheidsinligting by Agbiz, sê so 'n inkrimping het gewoonlik 'n sloerende invloed op landbou. “Pryse is nou nog relatief goed en produksie en produksieverwagting ook. Die wisselkoers is ook nog relatief gunstig vir uitvoerders.”

Winsmarges kan egter later, waarskynlik aanstaande jaar, onder druk kom. “Dit sal beide op plaasvlak en by landbou-ondernemings ervaar word, soos wat 'n verdere kosteknyptang ervaar word omdat insette duurder gaan word as wat pryse gaan verhoog.”

Stroebel sê op langer termyn gaan die invloed wat die krimpende ekonomie op verbruikers het, in landbouvooruitsigte begin weerspieël word. “Ons is baie afhanklik van verbruikersbesteding, wat beide die internasionale en plaaslike vraag na ons landbouprodukte bepaal,” sê sy.

Mnr. Nico Groenewald, hoof van Standard Bank se agribesigheid, sê die inkrimping, teen die agtergrond van die voortslepende mynsektorstaking en huishoudelike skuldvlakke van sowat 75% van besteebare inkomste, kan 'n invloed op verbruikerspatrone hê.

Groenewald sê uit syfers vir die eerste kwartaal blyk dit landbou, bosbou en visserye was een van die beter presterende sektore. Waar produksie in die mynwese in die eerste kwartaal met 24,7% gedaal het en in die vervaardigingsektor met 4,4%, het dit in die landbou met 2,5% gestyg.

Stroebel is wel bekommerd oor landbou se bydrae tot die ekonomie. In die eerste kwartaal was was BBP teen markpryse R488 811 miljoen, met landbou, bosbou en visserye se bydrae R9 265 miljoen of 1,9%. Verlede jaar was die sektor se gemiddelde jaarlikse bydrae 2,2%.

Groenewald sê as die hele landbouwaardeketting in ag geneem word, is landbou se bydrae tot die ekonomie sowat 12% en die sektor is ook verantwoordelik vir 8% van indiensname. “Die landbousektor kan spesifiek fokus op uitvoer en ontginning van nuwe markte, ondersteun deur 'n relatiewe gunstige wisselkoers. Op kort termyn is dit egter afhanklik van weersomstandighede en landbou se hantering van arbeidsake.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,725.81
+1.5%
Silwer
21.14
+2.1%
Palladium
2,319.00
+4.3%
Platinum
936.50
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot